Liberale bootjies met bloed gevul

Vryheidsdag beteken vir elkeen van ons net mooi niks op die stadium.  Indien enige van ons volkslede landuit gaan vir beter geleenthede of om veiligheidsrede word daar nie 'n volksplanting geskep op ander kontinente nie, inteendeel ons word almal beroof van ons identiteit en wat ons sin is - ons het 'n reg in die… Continue reading Liberale bootjies met bloed gevul

Advertisements

FW en sy “demokrasie”

Wanneer gaan FW de Klerk en sy liberale (blanke) agente erken dat 'n multi-kultuur nog nooit gewerk het in Suid-Afrika nie en dit nooit gaan werk nie.   Al wat die liberaal verligte oorgawe gedoen het is om 'n uitnodiging te gerig het aan al die Afrika en Brics lande wat werkloos is om hier te… Continue reading FW en sy “demokrasie”

Afriforum – Verwoerdbeleid

Afriforum se toespraak in die parlement en ook oor 'n dokumentêr gemaak oor "apartheid" trek aandag.   En lees mens alles oor dit wat dr H F Verwoerd kwansuis sou gedoen, alles behalwe wat hy in werklikheid gesê het oor Tuislande, word 'n spul leuens verkondig.  Verwoerd het die gebiede ge-erf in 1961 - dit was … Continue reading Afriforum – Verwoerdbeleid

Ramaphosa – apartheid – blankes

  Ramaphosa verduidelik in een video as jy blank is, word apartheid weer eens voor die koppe gegooi en die blankes sit met monde vol tande.    Sommige blankes  veral die liberales, is so naief.      Ramaphosa made a statement in parliament and said that all whites have a relation with the so-called apartheid… Continue reading Ramaphosa – apartheid – blankes

Lekota – Ramaphosa in Parliament 13/2/2019

  The Cope leader shook parliament today after alleging Ramaphosa wrote to the Special Branch in the 1970s saying struggle stalwarts had put communist ideas in his head.   Congress of the People (Cope) leader Mosiuoa Lekota received a rare standing ovation from the EFF in the National Assembly during the Sona debate on Wednesday after… Continue reading Lekota – Ramaphosa in Parliament 13/2/2019

SA is geen eenheidstaat-reënboogland

Ons is ‘n soewereine onafhanklike land en Republiek van Suid-Afrika (1961), maar ons is nie ‘n eenheid staat of een nasiestaat soos die liberale maak of ons is nie.    Ons was nie voor 1994 ‘n eenheidstaat nie en nog minder na 1994. Met wie is ons blankes nou veronderstel om te meng as die Tuislande… Continue reading SA is geen eenheidstaat-reënboogland

Blankes en die sogenaamde apartheid

Black South African: Stop demonising the white man in South Africa - read more about this article in 2014 - by Daniel Lotter of Front National (2014) .    Knowing oneself and admitting to your own shortcomings is in all probability the most challenging aspect of being human. To those of us with the inherent incapability… Continue reading Blankes en die sogenaamde apartheid