Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Suid-Afrika is reeds geruime tyd in 'n rommelstaat gedompel, maar die skimpe (of besluite vir ongesonde vooruitgang) vir kernkrag gaan nie weg nie.   Korrupsie / sabotasie word nie aangespreek en ook nie minder nie.   Geen land kan 'n fondasie op vals hoop en korrupsie voortbou nie.   Die brug en mure sal verder omval en nog… Continue reading Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Johannesburg Mayor – Eskom non-payers

  Dis getroue betalers wat opdok vir die nie-betalers van Eskom - Eskom behoort aan ons almal, nie aan die ANC regering nie.     Eskom buig agteroor om nie-betalers en misdadigers se skuld af te skryf en te akkommodeer.    Eskom maak hul skuldig om misdadigers te voed en grens aan bedrog.   Geen bank gaan… Continue reading Johannesburg Mayor – Eskom non-payers

Sabotage – ESKOM – Sabotasie

  Eskom officials have caught one of their own in the act:   An employee suspected of sabotage was arrested on 21 January 2020 for stealing 270m of copper cables.   If anybody steal electricity illegal it is also sabotage.   If you do not pay for your electricity, it is also sabotage.    What about Soweto and… Continue reading Sabotage – ESKOM – Sabotasie

Eskom – corruption (sabotage)

  (Still under investigation)  This is sabotage and terrorism, because it is public's money.   Investigation is ongoing for years - and we have loadshedding for years - who must pay us back because of this corruption and sabotage?   Every day there were other excuses.  Do not think that is the only sabotage and corruption in… Continue reading Eskom – corruption (sabotage)

Eskom – Wind and Solar energy

  Nou wat is hiedie windlaaiers, windplase en -energie op verskeie plekke regdeur die land en waarvoor is hulle opgerig, wie het betaal vir die windlaaiers op windplase?.  Dieselfde geld vir solar energie.  Hoekom saboteur die ANC regering se wetgewing alternatiewe soos sonkrag of windlaaiers , maar daar is tonne elektrisiteit wat uitgevoer word, net… Continue reading Eskom – Wind and Solar energy

Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts

Eskom created “fake” load-shedding to sign R14.5-trillion in coal contracts According to the City Press, which cited a Special Investigating Unit (SIU) report – which was handed to former president Jacob Zuma in 2017, but never officially released. *** 1 - Eskom instituted stage four load shedding today - for the first time in at… Continue reading Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts

Eskom sages is reeds ‘n ramp “SABOTAGE”

Aanstellings wat sedert 1994 gedoen word is nie bevoegd genoeg om die werk of onderhoud te doen nie, dit sluit ook die tipe van steenkool in wat gelewer word.   Dit is sabotasie.   Wie het voor 1994 ook die elektrisiteit gesaboteur?   die ANC. Hierdie het NIKS MET MOSAMBIEK TE DOEN NIE  - ons probleme het lank… Continue reading Eskom sages is reeds ‘n ramp “SABOTAGE”