*
Grondkwessie is altyd ‘n emosionele saak en aangeleentheid, wat nie betwis kan word nie. Geen Boere volk of stam, ‘n blanke minderheidsvolk kan of kon ander volke se gebiede afgeneem het nie, omdat die Britse regering dit na Mfecane oorloë, 1840 begin annekseer het. Dit was nie die Boere nie. Dus, moenie alles net glo nie, moenie net die media of swart leiers glo of selfs vererg of kwaad word nie.
/Bantustans_in_South_Africa.svg-5895b7da3df78caebca1b297.png)
*
Opstokers is lief om die Boere die skuld te gee vir hul onkunde of onverantwoordelikhede, veral iets wat Brittanje deurgevoer het. Nou sing hul kaders almal om die Boere uit te wis en vir wat?
Brittanje het hier saam hul bondgenote kom oorlog maak. Opstokers word betaal en opgestook om vrese op te jaag, saam met gepaste misdaad, aanvalle en moorde, veral plaasaanvalle.
Die Boere republieke is almal wettig bekom met transaksies tussen swart stamleiers en kommando leiers destyds. Dit was alles Niemandsland en het aan niemand behoort nie. Titelaktes het nog nie inderwaarheid bestaan nie en kon hulle nie dit registreer nie. Die Boere volk kon en het nie reservate of kroongebiede, afgeneem het nie, dit was nog nooit die Boere volk se eiendom nie. Dus, kan die hele Suid-Afrika nooit aan die Boere volk behoort nie. Diegene wat dink die hele RSA is Boere volk eiendom, moet maar hul huiswerk gaan doen. Sekere gebiede is voor 1900 wettig bekom met transaksies.
Dis verder vervat in die 1910 Unie van SA Grondwet dat die gebiede (kroongebiede en reservate) kommunale grondgebiede (Shepstone London) is. Dit wil sê, swartes en gekleurdes, het slegs lewensreg gehad in hul reservate en kroongebiede. Meestal word daar na 1994 slegs sertifikate uitgedeel deur die ANC regering. Dit kan mos nie die Boere volk se skuld wees as dit deur die Britse regering bepaal is nie. Dis nie die Boere volk wat hierdie wetgewing in plek gestel het nie.
Aparte gebiede en Segregasie het reeds in 1840 begin ontstaan, wettig geword in 1854 en 1894 onder Britse beheer na anneksasies. Boere se onafhanklike gebiede is ook gesteel en geannekseer deur Brittanje na 1902. Die Boere volk het dieselfde regte as enige ander volk om hul Boere republieke telaat herstel.
Sedert Kodesa, 1993 het die ANC, DA, oud NP, Broederbond AB en swart en khoisan tradisionele leiers voortgebou op aparte gebiede en elkeen van die gebiede het gepaste en aparte wetgewings vandag. NIE die Boere volk nie. Kommunale regte is voortgesit onder hul eie wetgewings. Hierdie wetgewings maak slegs voorsiening, soos in 1854, vir slegs kommunale regte. Grondeise (CPA) wetgewing is slegs kommunale regte nes Trustgebied wetgewing.
Dus, wie het hierdie mense se vryheid gesteel? Hulle het ook maar net daardie grond beset, niks anders nie. Hulle het niks gekoop nie, dit was Niemandsland. Brittanje en die ANC-DA-EFF en ander politici in parlement, hulle vorm deel van die finansiers van Parlement en Grondwet (Soros: OSF.SA en Cato Instituut asook ander liberale organisasies).
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Shepstone – Natal, roots of segregation
*
Na 1838
BOERE en die persone wat deel gevorm het van die Trek, het hul eie gebiede in die binneland, wettig bekom met ruiltransaksies, niemandsland (waar niemand gewoon het voor 1900) en andersinds wettiglik gekoop. Die swart leiers wat so knaend is oor grond en diefstal, blankes het hul grond gesteel, moet dit 100% bewys dis gesteel.
Buitendien die grondgebiede, die Kroongebiede en Reservate voor 1910 was eenvoudig beset deur Swart en Khoisan, tydens die Britse koloniale tydperk. Swart, Khoisan en Griekwas moet hul Britse leermeesters vra hoe hulle grondgebiede geannekseer is.
Die vraag is, van wie het hulle dit wettig aangekoop of bekom?
Die Britse kroon (Victoria) het ook tydens die twee Anglo-Boere oorloë die twee ONAFHANKLIKE BOERE REPUBLIEKE, geannekseer. Daar was nie net TWEE onafhanklike Boere republieke nie, maar ander gebiede is ook geannekseer. Sowel in 1902 die minerale rykdom van Suid-Afrika.
Daar was nog geen land soos Suid-Afrika in hierdie gebiede voor 1910 nie.
Die Boere volk moet ophou om geïntimideerd te voel, deur hierdie ANC, SAKP, EFF, Swart. Khoisan of ander liberale leiers wat maak en breek soos hulle lus het. Ons moet ophou om onsself te bejammer en niks vir onsself te doen nie. Net ‘n volk mag hul eie onafhanklikheid verkry, ander gaan dit nie vir ons gee of verkry nie. Onthou, ons as volk is niemand se vloerlap nie. Ons het as volk ‘n internasionale reg tot eie land en regering, om oor onsself te regeer. Daar is baie klein landjies waarvan die bevolkings baie klein is, wat hulself onafhanklik regeer. Dus, waarom moet ons dan sit en wag vir ‘n gemengde reënboognasie om alles van ons te stroop as Boere volk? Die Sowet unie was ook eers ‘n groot land en al die lande het onafhanklikheid verkry.
Die fokuspunte vir ons volkslede moet op beveiligingsnetwerke en volkseie besighede wees om ons eie mense te bevoordeel en maatskaplike opheffing.
Beweeg weg uit die slawenes van swart bemagtiging en regstelaksie wetgewings.
Beweeg nader aan mekaar vir bemarking en beter kommunikasie in gebiede wat aan ons behoort. Die Boere republieke. Daar was reeds amptelike ondersoeke gedoen hieroor waar van hierdie gebiede is.
Freedom Self-determination – Selfbeskikking
Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)
Self-determination for the oppressed people
Suid-Afrika is vandag ‘n sogenaamde eenheidsland en demokraties. Tog is al die aparte tradisionele Khoisan Kroongebiede en Swart Reservate steeds daar – in Hansard en wetgewing vervat. Vanaf Kodesa onderhandelings het van die gebiede ‘n naamsverandering ondergaan met verskillende toepaslike wetgewings onder die ANC-DA-EFF en ander politieke partye.
Trustgebiede – Tuislande – Reservate
*
*
*
BOERE VOLK
Ken jy die land waar die Boerevolk woon? deur C F Visser.
Of die antwoord op ons roepstem en onthou die dra van vuurwapens tydens publieke vergaderings 1993, was verbode. (sien beeldmateriaal)
Die BOERE VOLK het ‘n reg om haar Boere republieke te laat herstel soos en met 1902.
KEN JY DIE LAND
Teks: CF Visser
Melodie: J Brent-Wessels
1. Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Land met sy berge, terrasse gekroon, land met sy ruimte so wyd en so vry?
Ai, dis die land, dis die wêreld vir my!
REFREIN Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ai, dis die land, dis die wêreld vir my!
2. Ken jy die land waar die springbokke bly: land met sy troppe, sy kuddes aan wei, Land met sy gasvrye wonings daarby?
Ai, dis die land, dis die wêreld vir my!
REFREIN
Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ai, dis die land, dis die wêreld vir my!
3. Ken jy die land met sy sonlig, sy veld: Land met sy spore van Voortrekkerheld, land met sy stemme, diep stemme wat vra?
Ai, dis die land, dis my Suid-Afrika!
REFREIN Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ai, dis die land, dis die wêreld vir my!
1. De samenvloeiing van de Caledon- en de Oranjerivier, vanuit het zuid ten westen gezien – Robert Jacob Gordon (mogelijk) (1777)
2. De ‘plaats’ genaamd Vergenoegd en ligt in Hottentots Holland (omgeving Stellenbosch) – Jan Brandes (1786)
3. De Koperbergen, nabij het tegenwoordige Springbok, in het kleine Namaqualand – Robert Jacob Gordon (toegeschreven aan), Johannes Schumacher (mogelijk), (1780)
4. De veeplaats Queekvallei van de weduwe Zacharias de Beer, oost van de Gamkarivier, Kweekvlei, bij het huidige Prince Albert – Robert Jacob Gordon (1779)
5. Kleurtekening van een wagen met 12 ossen, en een ploeg achter 8 ossen in rotsachtig Zuidafrikaans landschap bij de plaats van Lochner – Jan Brandes (1806)
6. Gezicht op de plaats (boerderij) van Jan Bruins bij Noordhoek – Robert Jacob Gordon (toegeschreven aan) (1777 – 1786)
7. Nijlpaardjacht aan de Seekoei Rivier. De huidige Seekoeirivier nabij Boesmanshoed – Robert Jacob Gordon (1778)
8. Het “Heerenlogement”, een rotsformatie op de boerderij van Pieter van Zyl, westelijk van en nabij de samenvloeiing van Doorn- en Olifantsrivier – Robert Jacob Gordon (toegeschreven aan), Johannes Schumacher (mogelijk) (1779)
*
https://www.rijksmuseum.nl/nl/collectie/RP-T-1914-17-49
https://www.rijksmuseum.nl/nl/rijksstudio/1569300–tumbalong/verzamelingen/cape-of-good-hope?ii=15&p=0
*
JA EN NEE REFERENDUM (BLANKES)
WAAR IS DIE WEGBLYSTEMME: GERIEFLIK NIE GETEL OF BYGEREKEN NIE (1992)
7 Maart 1993 SA March
Sal ons antwoord op jou Roepstem …
Rudie Rousseau
https://www.youtube.com/watch?v=XYu_BMdgDwI
*
DAAR IS DRIE:
Die Stem volle weergawe ,
Transvaalse Volkslied,
Volkslied van die Oranje Vrystaat
*
*
Guest: B. J. (Balthazar Johannes) Vorster (SEPARATE AREAS)
(TODAY, 2022 THE SEPARATE AREAS ARE STILL IN PLACE, NEW NAMES AND NEW LEGISLATIONS
*
RELATED INFORMATION – VERWANTE INLIGTING
Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019
Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)
Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966
Moordenaar – Dimitri Tsafendas – Killer
RACISM AGAINST WHITE MINORITY IN SA
Inhoudsopgawe B-BBEE Index
British rules, Commonwealth, Trustlands
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
Zulu people – Ingonyama Trustland
Transkei – first Homeland – road to independence – 1962
Ingonyama Trustgebied (en andere)
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
South Africa: Traditional leaders
The real South Africa before 1994
Verwoerd did not created the so-called apartheid system or segregation, it was already in place since 1854. It is also included in Union documentation about reserves or locations and some areas were called British Crownland.
Tuislande “so-called apartheid” – Homelands
*
TRADITIONAL LEADERS AND HIS ONE PLAN
Development of One Plans – Ramaphosa
Vandag, 2019 is daar heelwat meer tradisionele leiers wat uit die staatskas vergoed word. There are more salaries paid to the 8840 traditional leaders all over South Africa. A totally separate system only for black and coloured peoples.
Traditional leaders South Africa: 8840
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*