Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002

* Om 'n plaasaanval te herleef, is netso traumaties as die regte aanval.   Baie huisgesinne was al op daardie blad.  Tyd stap aan, ook vir elke oorlewing en Boer/gesin wat die trauma moes verwerk.  Die aanval het gedurende Desember 2002 plaasgevind. Iemand wat so 'n aanval beleef en met baie trauma en hartseer oorleef het,… Continue reading Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002

Dwelms en laboratoriums SA en Afrika

  * Hierdie aangeleentheid van dwelms, sindikate en laboratoriums in Suid-Afrika, selfs in Afrika, is 'n groeiende en florerende besigheid wat die regerings regdeur die kontinent eerstens toelaat.   Hulle laat toe dat daar nog meer mense, veral kinders en jeugdiges dwelmverslaafdes word sodat hulle afhanklik is van die voorsieners van dwelms. Hawens, veral Durban word… Continue reading Dwelms en laboratoriums SA en Afrika

VSA se misdadigers in Eswatini

* Hierdie is onderdagte besluite wat deur 'n leier van een van die  grootste moondhede, VSA gemaak is.   Is hierdie groot moondhede dan bang vir die misdadigers wat hul tuis gekweek en gehuisves het, maar dan eerder op derde wêreldlande gaan uitboek soos groot rondloper muskiete.   Miljoene word deur die VSA betaal om van die… Continue reading VSA se misdadigers in Eswatini

Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

* Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is.   Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade.  Vir baie was sy kosbaar en geliefd en… Continue reading Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

Vermoor die BOER in SA

* Dit is opdragte wat hul uitbasuin - hetsy of dit sindikate is van die geldmag of wie ookal. hulle weet presies wie hulle is en wat hul einddoel is.    Natuurlik sal diegene wat die lied "Vermoor die Boer" (Kill the BOER),  luidkeels sing, dit heftig ontken, hulle harte loop oor daarvan.  Hulle ontken… Continue reading Vermoor die BOER in SA

Rassisme en diskriminasie Swart bemagtiging in Suid-Afrika

  The Black Economic Empowerment Commission (BEECom) was formally established in May 1998. It arose from a resolution taken at the Black Management Forum (BMF) National Conference in November 1997. The initiative was introduced under the administration of President Nelson Mandela and his Government of National Unity.      *DISKRIMINASIE EN RASSISME IS EN BLY… Continue reading Rassisme en diskriminasie Swart bemagtiging in Suid-Afrika

CPA Statebond Commonwealth

* Over 900 parliamentarians, parliamentary officials, observers and experts are gathering in Cape Town for the 69th Commonwealth Parliamentary Conference (CPC), held under the theme, “Strengthening International Law and Parliamentary Democracy in a Changing World Order: Commonwealth Leadership, during 13 to 19 September 2026. * The 69th CPC was officially opened on Monday, 14 September,… Continue reading CPA Statebond Commonwealth

Suid-Afrika aardbewings

* Aardbewings vind oral plaas, ook in Afrika.   Noord van die ewenaar is daar heelwat aardbewings, grond of sandverskuiwings, krake in die aardkors wat al groter en groter word.    Afrika is nie gevrywaar van enige ondergrondse verskuiwings en aardbewings nie.  Suid-Afrika het al heelwat aarbewings gehad en is nes ander lande, in 'n mindere… Continue reading Suid-Afrika aardbewings

Kringloop van misdaad in Suid-Afrika

Die impak van misdaadvlakke in Suid-Afrika is bykans almal verwant aanmekaar wat natuurlik kommerwekkend is vir diegene wat buite hierdie sfeer val en dit waarneem of selfs direkte of indirekte slagoffers daarvan geword het. Vir die publiek is al hierdie statistieke of daaglikse nuusgebeure, nie net kommerwekkend nie, maar traumaties en 'n groot finansiële las… Continue reading Kringloop van misdaad in Suid-Afrika

GMO voedsel in Suid-Afrika

*Daar is verskillende uitgangspunte wat handel oor betrokke produkte of sisteme wat as Geneties Gemodifiseerde Organismes (GMO's) bekendstaan en kan onmoontlik nie as bruikbaar of vir die voortbestaan vir mense, diere en selfs die omgewing regverdig wees nie. Dit is beslis nie gesond vir die land nie. Op watter beginsels en wetgewings is hierdie GMO… Continue reading GMO voedsel in Suid-Afrika

Tronke in SA is nie 5 ster gastehuise nie

* Die probleem van oorvol tronke is al sedert 1994 daar en selfs voor dit begin en op die tafel geplaas, sodat die ministers wat veronderstel is om hulle werk produktief uit te voer, dit nie werklik kan of wil doen nie.   Skielik word die verantwoordelikheid van regeringsleiers verplaas na die slagoffers en publiek.   Slagoffers… Continue reading Tronke in SA is nie 5 ster gastehuise nie

Gehalte SA 2021 Quality

* Suid-Afrika is die sonskynland, die land van melk en heuning.   Alhoewel daar verskillende stamme, kulture, tradisies, volke en nasies is wat mekaar behoort te verduur, gebeur dit nooit nie.  Die vals vlag demokratiese regering wat moes toesien dat daar 'n embrio van demokrasie in 1994 gebore moes gewees het, het met meeste van die… Continue reading Gehalte SA 2021 Quality

SA KORRUPSIE – CORRUPTION

* Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer.  Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur.  Swart bemagtiging word… Continue reading SA KORRUPSIE – CORRUPTION

Rivierblindheid – Onchocerciasis

* Die siektestoestand, rivierblindheid of onchocerciasis word 100% deur 'n vlieg se byt wat oorsit en  parasiete veroosaak wat wyd in Afrika, Yemen sowel as Suid-Amaerika voorkom.  Dit tas die vel aan, maar veral oë, wat blindheid kan veroorsaak.   Die vlieg kom nie normaal voor in Suid-Afrika nie, maar met toerisme is dit 'n skrale… Continue reading Rivierblindheid – Onchocerciasis

Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers

* Dis pateties en 'n skreiende skande dat daar so mee gespog word wat met belastinginkomstes gedoen word om die arme tronkbewoners wat misdade gepleeg het, op te lei, terwyl nie veel gedoen word aan die slagoffers van geweld of gewone publiek nie.  Boere op plase en plotte word summier aangeval, grusaam gekap, gemartel, vrouens… Continue reading Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers

Kill the Boer, kill the Farmer

* Die dreunlied: "Kill the BOER - Kill the FARMER."  is deel van meeste swart politieke partye in Suid-Afrika.   Dit is die woorde van die sogenaamde strydlied van die ANC, EFF en selfs die DA en ander sing daarvan vandag.   Waarmee die spot ook soms gedryf word as "KISS the BOER, KISS the FARMER".   Maar… Continue reading Kill the Boer, kill the Farmer

Skatte van Afrika

* Word die antieke dorpies en stede ingesluk deur die hitte, golwe van sand en woestyn?       Chinguetti is in Noord-Mauritanië geleë en dit word ook die sewende heiligste stad in Islam genoem.   Dit is volgens hul antieke waardes, die tuiste van sommige van die wêreld se belangrikste Middeleeuse Korantekste.   Dit is in 777… Continue reading Skatte van Afrika

Boere republieke en Suid-Afrika

* Boere republieke was nooit Afrikaner republieke genoem nie, maar dit is deur die Boere wat nie onder die Engelse bewind wou bly nie, gestig.    Indien die onafhanklike Boere republieke kwansuis bankrot en arm was,  soos tekenne gegee word, waar het die ryk magnate dan die geld vandaan gekry om hul luukse huise te… Continue reading Boere republieke en Suid-Afrika