Essential – churches, businesses, etc. – Noodsaaklik – kerke, besighede, ens.

Agree with the American president, D Trump - Churches are essential, but all businesses, small and big are also essential.    Also, any working conditions, whether working from their home environment or at an office or mining or any other work setting, are essential to give food on the table and help build an economy. … Continue reading Essential – churches, businesses, etc. – Noodsaaklik – kerke, besighede, ens.

Corona tests – Tanzania

Tanzania's President John Magufuli has dismissed imported coronavirus testing kits as faulty, saying they returned positive results on samples taken from a goat and a pawpaw.   Magufuli made the remarks during an event in Chato in northwestern  Tanzania on Sunday. He said there were "technical errors" with the tests. * So far, four people have… Continue reading Corona tests – Tanzania

Masks – Maskers – WHO – South Africa – America – Russia

Elkeen moet self afvra hoe gevaarlik is die masker wat my mond/neus bedek - indien 2/3 uur aanmekaar, gaan lees maar op wat doen maskers aan longe en bloed.  Niemand anders, ook geen regering of persone, het die reg daartoe om gesondheid op 'n SO2 skinkbord te plaas nie.  Daar is soveel opinies oor die… Continue reading Masks – Maskers – WHO – South Africa – America – Russia

Ramaphosa and the R20 billion

In die naam van die "virus" - Na watter munisipaliteite toe het hierdie R20 biljoen befondsing gegaan as munisipaliteite reeds/steeds hul erfbelastings ingevorder het.  Sedert die grendel begin het, het almal van ons steeds (of reeds) ons erfbelastings betaal, niemand het ophou betaal, behalwe die wat nie in staat daartoe was nie (vir een maand). … Continue reading Ramaphosa and the R20 billion

“Which South Africans”? Steenhuizen – Flo Letoaba

Wat 'n swak onderhoud op SAUK.  Daar is niks so irreterend wanneer 'n onderhoud voerder van enige nuus of tv stasie die gas kort-kort in die rede val en die gas nie die geleentheid gun om behoorlik te antwoord op 'n vraag nie.   Dit bewys eintlik net slegte maniere as die gas nie respekteer word… Continue reading “Which South Africans”? Steenhuizen – Flo Letoaba

Corona virus – Professor Klaus Püschel

Neem maar kennis wat die professor gestel het, wat nogal insiggewend is en wat ander dokters ookal gesê het, al is heelwat inligting as "fake" of "conspiracies" beskou. Veronderstel daar was geen Corona virus nie, indien daar geen "virus" gekweek of ontstaan het in China nie, het niemand hul vryheid ingeboet met hierdie vreemde "lockdown"… Continue reading Corona virus – Professor Klaus Püschel

Illegal Immigrant workers (WC) at Mpekweni Resort – R1.56 million and Fish River resorts (EC)

Hoe gebeur so iets - net onder die ANC se dubbel standaarde wat hulle toepas.  Net soos daardie vliegtuig wat geland het die Sondag voor ons in grendel gegaan het, waar daar honderd plus uit China geland het om ten duurste onder kwarantyn geplaas te word, so was die onwettige immigrant werkers ook ten duurste… Continue reading Illegal Immigrant workers (WC) at Mpekweni Resort – R1.56 million and Fish River resorts (EC)