Phala Phala Verslag – Ramaphosa

*

Blad word geskud en daar word van oor tot oor geglimlag oor net nog ‘n nuwe fase in die ANC se lewens wat die res van ons raak.   Hulle maak die wetgewings en voer dit uit, net soos hulle die regters aanstel en benoem om oor ‘n nuwe leier vir SA te kies of te vervolg.  Die Artikel 89-komitee, met die taak om te besluit of Ramaphosa ‘n ernstige oortreding oor die Phala Phala-skandaal gepleeg het, het ‘n verslag oorhandig aan Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Dit is ‘n drieledige verslag, verskillende partye se insette sal aan parlementslede beskikbaar gestel word. Dit sal op 6 Desember 2022 in die Parlement bespreek word.  Ramaphosa het nie by die vergadering opgedaag nie en is sy mening uitgespreek die NUK moet daaroor beslis.   

National Assembly to consider Phala Phala report and determine way forward

*

Nadat die verslag gepubliseer is, het verskeie vergaderings plaasgevind en verskillende opinies is daaroor uitgespreek rakende die aangeleentheid.   Heelwat media berigte het gevolg met verskillende opinies daaromtrent.

Na hoeveel jare word daar steeds gewag oor die ander skandale wat nog nooit afgehandel is nie.   Die guptas, die staatskaping, eskom, ens.    Duidelik is en word daar baie tyd spandeer aan rompslomp en belastingbetalers moet opdok oor die korrupsie, sabotasie en misdaad in die land.

ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK)

Vergadering 5 Desember 2022 – ANC.  Daar sal gefokus word op die artikel 89-paneelverslag wat onlangs vrygestel is, wat bevind het dat Ramaphosa moontlik sy ampseed oortree het.

So word daar oor elkeen van ons in Suid-Afrika se toekoms besluit, hetsy of ons nou daarmee saamstem of nie.  Inderwaarheid is daar heelwat wat nie saamstem nie, maar die ANC beheer ons en die wat oor hulle is beheer die ANC wat al ons lewens beïnvloed.

The ANC's national executive committee. Picture: Clement Manyathela/EWN.

https://ewn.co.za/2022/12/03/phala-phala-report-anc-nwc-to-meet-on-sunday-nec-to-meet-at-nasrec-on-monday

Opposisie partye
https://www.youtube.com/watch?v=CpXSr8T4aL8

*

Beeldmateriaal

Phala Phala en anc
https://www.youtube.com/watch?app=desktop&v=mJeHWBom4w4

*

Ramaphosa
https://www.youtube.com/watch?v=V7hcTllhUHU

*

ANC en Ramaphosa oor Phala Phala
https://www.youtube.com/watch?v=W3pqeBJu9_o

*

Ramaphosa en NUK vergadering
https://www.youtube.com/watch?v=IO-eIEC35yU

*

Nasrec vergadering
https://www.youtube.com/watch?v=mqHvVqvebFo

*

*

Dat daar probleme te wagte kan wees, is nie onwaarskynlik nie.   Dis met al die ander voorgangers ook gedoen.

Van die opposisiepartye het te kenne gegee hulle beplan om ‘n mosie van wantroue teen Cyril Ramaphosa in te dien wanneer die Nasionale Vergadering op Dinsdag 6 Desember sit.

Die Forum van Opposisie Politieke Partye – ‘n elf lede-organisasie wat Suid-Afrika se drie grootste opposisiepartye, die Demokratiese Alliansie, die Ekonomiese Vryheidsvegters en die Inkatha Vryheidsfront insluit, het verklaar dat Ramaphosa se posisie as staatshoof onhoudbaar geword het.

*

VERSLAG

Daar is duidelik heelwat antwoorde wat nog verskaf moet word – klink nogal bekend soos die Zuma saga.  Dis ook nie duidelik hoeveel geld betrokke is nie en of dit ook net hierdie een keer was is ‘n ope vraag. Hoeveel ander kere is geld so in banke of in meubels weggesteek?

DIT SLOER BAIE LANK

In die lig van al die inligting wat voor die Paneel geplaas is, het hul tot die gevolgtrekking gekom om hierdie inligting  prima facie, openbaar te maak dat die President moontlik gepleeg het:

264,1. ‘n Ernstige oortreding van artikels 96(2)(a).
264,2. ‘n Ernstige oortreding van artikel 34(1) van PRECCA.
264,3. ‘n Ernstige wangedrag deurdat die President artikel 96(2)(b) oortree het deur op te tree
‘n manier wat nie met sy amp strook nie.
264,4. ‘n Ernstige wangedrag deurdat die President artikel 96(2)(b) oortree het deur homself te ontbloot
tot ‘n situasie wat ‘n konflik tussen sy amptelike verantwoordelikhede in die grondwet en sy private besigheid behels.

Click to access 33659%20SECTION%2089%20INDEPENDENT%20PANEL%20Volume%201.pdf

*
*

Phala Phala

President keepers  = Jacques Pauw

Ramaphosa sages

SO HELP ME GOD  –  Ramaphosa and Phala Phala money

Ramaphosa: ANC Korrupsie en belasting

 

2 gedagtes oor “Phala Phala Verslag – Ramaphosa”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s