* Ramaphosa het hom tydens die amptelike kroning daartoe verbind om saam met die AmaZulu-koning, MisuZulu kaZwelithini, te werk in die regering se strewe om die land te ontwikkel. 'n sertifikaat van erkenning is aan die Koning oorhandig. Vele beloftes is gemaak om die lewens van die mense te verander en om landelike… Continue reading Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban
Kategorie: Ingonyama trust – Richtersveld
Kurdistan – Koerde
* The Middle East is in turmoil with proxy wars, ISIS and a struggle between ideologies, values, Sunni versus Shia, and civilians versus dysfunctional states. Meanwhile, the stateless Kurds are gaining an international profile from fighting ISIS and having created islands of relative safety and stability in Iraq and Syria. Compare the people of the… Continue reading Kurdistan – Koerde
Ramaphosa 2018 CFR
’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman. Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR
Multi-ethnic people of Afghanistan
The population of Afghans consist of 42 percent of Pashtuns, followed by 27 percent of Tajiks and nine percent Hazara. The total population of Afghanistan is currently around 33 million. Daar word beraam daar is sowat 33 miljoen Afghans in die land is Dit word in verskeie etniese volke verdeel, nes hier in Suid-Afrika… Continue reading Multi-ethnic people of Afghanistan
Richtersveld 1847
Richtersveld was in 1847 deur die Britse ryk geannekseer as hulle sin en alle myne is in 1902 geannekseer. Niemand (geen volk of burger) sal net instem tot anneksasies deur vreemdelinge soos die Britse ryk of dat hul magte verwyder word nie. Tog het hulle dit gedoen en met alles word daar nou "oorgegaan" na… Continue reading Richtersveld 1847
Zulu king Zwelithini – Nongoma 14 March 2021
'n Hele konvooi vanaf Durban, het met die zoeloekoning se oorskot vergesel en opgedaag om ondersteuners die laaste eerbetoon te gee tot hul koning en leier voor hy te ruste gelê sal word. RIV en sterkte aan die families.*He had been admitted to hospital in KwaZulu-Natal province last month to be treated for diabetes. Though… Continue reading Zulu king Zwelithini – Nongoma 14 March 2021
Ingonyama Trustland (Zulu people)
There was various agreements during the Kodesa era, before 1994. Ingonyama Trust agreement was signed and there was even legislation in place. Read as a start the Constitution of South Africa, Codesa minutes and related information, also the various legislations since Codesa until now. * Begin deur eerstens te weet wat in… Continue reading Ingonyama Trustland (Zulu people)
Ingonyama Trust – Zulu king – expropriation
The King of the Zulu people and traditional leaders in the province opposed the recommendations made by former president Motlanthe, chairperson of the High level panel, that land under the Ingonyama Trust be surrendered to the Department of Rural Development and Land Reform. In July 2018, during an Imbizo that the King had called,… Continue reading Ingonyama Trust – Zulu king – expropriation
Ingonyama Trust – Zwelithini –
Most of the ethnic Black and Khoisan/coloureds have their own identity, culture and traditional events, etc. Most of them have their own culture houses as well. The Zulu king also have a yearly event, in 2016 they were 200 years old. Meeste Swart en Khoisan / bruin gemeenskappe het hul eie identiteit, asook tradisonele en… Continue reading Ingonyama Trust – Zwelithini –
Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966
Whether liberals and communists want to take away his smile or twist his words as they please, our history will not change. Dr Hendrik Verwoerd is a man who is and will be part of our history. An eraser or tippex will not work to get rid of other people's history. Every people in South… Continue reading Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966
Zulu people – Ingonyama Trustland
Voor 1960 het die Zoeloe reservate reeds 100% bestaan en was in unie dokumente vervat. Reeds vanaf 1854 was dit reeds as aparte gebiede vir etniese kulture 'geskei" van mekaar - met eie leiers. The Mfecane had a great influence on the history of South Africa. Large parts of the country in Natal, the Transvaal… Continue reading Zulu people – Ingonyama Trustland
André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
TV-Debat: André Fourie van die Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party - Maart 1992. Volksregte - Daar word interessante feite op die video genoem/vra: Het die Randse skou al ooit ons as volk gered? Het krieket of enige sport al ooit ons as 'n volk gered? Het swart bemagtiging ooit… Continue reading André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992