* Dis ontsettend belangrik om kennis te dra wat rondom ons gebeur in Suid-Afrika. VERAL swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening. Die Boere volk moet saamstaan in dorps en plaaswagte vir self beveiliging en beskerming. Daar behoort kennis gedra te word hoeveel bendelede en sindikate van anderskleuriges en liberale kommuniste, saamspan om veral die Boere wat… Continue reading Rassisme, diskriminasie en onteiening – water lisensie aandele
Kategorie: Richtersveld
Ramaphosa 2018 CFR
’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman. Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR
Richtersveld 1847
Richtersveld was in 1847 deur die Britse ryk geannekseer as hulle sin en alle myne is in 1902 geannekseer. Niemand (geen volk of burger) sal net instem tot anneksasies deur vreemdelinge soos die Britse ryk of dat hul magte verwyder word nie. Tog het hulle dit gedoen en met alles word daar nou "oorgegaan" na… Continue reading Richtersveld 1847
André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
* Wie sal ooit die TV-Debat vergeet?: André Fourie van die Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party - Maart 1992. Hy het ook beloftes gemaak wat hy nie kon nakom nie. Volksregte - Daar word interessante feite op die video genoem/vra: Het die Randse skou al ooit ons as volk gered? … Continue reading André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
During the year, 2007 , Thabo Mbeki signed those "agreements" of the Khoisan areas, and it was during his time when he was the president of the country and specific leader of the ANC and their alies. The biggets land-claim in South Africa's history was - and is - wrapped up in a ' scam… Continue reading Richtersveld – KHOISAN AND CPA



