Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa




*

Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa?   Hy is van Sudan en ‘n besigheidspersoon en met ‘n Suid-Afrikaanse vrou getroud.   Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur ‘n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van Suid-Afrika behoort nie.   Ramaphosa het in sy beëdigde verklaring aan die Artikel 89-paneel gesê US$580 000 wat in 2020 van sy wildplaas gesteel is, was die opbrengs van die verkoop en jag van wild.



$580k is nothing for a businessman like me' – Ramaphosa's buffalo buyer  says he brought the cash through the airport



*

Dit was Ndlovu, die bestuurder op Phala Phala, wat Ramaphosa ingelig het dat Mustafa Mohamed Ibrahim Hazim op 26 Desember 2019 buffels ter waarde van die genoemde bedrag geld gekoop het.   Daarna is ‘n ontvangserkenning aan hom oorhandig.   Die geld is glo in ‘n kluis by die Bayeto Sentrum kantoor toegesluit.  Hoe dit in die rusbank gekom het is ook nie duidelik op die stadium nie.  Moontlik is dit nie eers dieselfde geld in die bank en die in die kluis nie.

Op ’n vraag oor hoe hy so ’n aansienlike bedrag kontant die land ingebring het, het Hazim gesê hy het dit bloot by die OR Tambo-lughawe in Johannesburg nagegaan.  Dit is op die lughawe verklaar.    Die paneel se verslag het gesê daar is prima facie-bewyse dat Ramaphosa sy grondwetlike eed oortree het en teenkorrupsiewette verbreek het deur nie die diefstal aan te meld nie. Die paneel het ook aangevoer dat die president se wildboerdery betaalde werk uitmaak.   Daar word beweer Ramaphosa het sy presidensiële beskermingseenheid opdrag gegee om die diefstal te ondersoek in plaas daarvan om dit by die polisie aan te meld.

*

Bespreking oor Phala Phala

*

Phala Phala verslag nie aanvaar nie

Waar is die Zondo kommissie en ook die res van die parlement wat nie die verslag wou aanvaar nie.

Wie stel die regters aan van al die kommissies wat alle korrupsie kwansuis ondersoek?

https://www.youtube.com/watch?v=5ZOU3QH45tI

*



DA en Phala Phala

https://www.youtube.com/watch?v=Pbv68RJnsHg



*

Skakels

Mustafa Mohamed Ibrahim Hazim

https://www.dailymaverick.co.za/article/2022-12-06-analysis-ramaphosas-buffalo-buyer-we-analyse-his-story/

https://www.thesouthafrican.com/news/hazim-mustafa-phala-phala-580-000-dollars-breaking-ramaphosa-6-december/



*

https://www.youtube.com/watch?v=vHaPeLECir0


*

Meet Hazim Mustafa the man who had brought dollars in phala phala cash

 

*


VERWANTE INLIGTING


Social media users accuse Sky News of attempting to spin Phala Phala  investigation in favour of Ramaphosa


Phala Phala Verslag  Ramaphosa

SO HELP ME GOD  Ramaphosa and Phala Phala money

Ramaphosa sages

Ramaphosa R140 billion ($8.5)

Ramaphosa: ANC Korrupsie en belasting

Een gedagte oor “Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s