De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990

Algehele mag en beheer was eenvoudig oorhandig vir die rewolusie om alles, veral infrastrukture, munisipaal sowel provinsiaal (hospitale) asook besighede te verwoes.    Hoe kon daar 'n grondwet beding gewees het wat alle blankes se menseregte vernietig en geskend het. .   Die grondwet was in belang van Kodesagangers, Dakargangers en hulself beding.  Dit wat De… Continue reading De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990

Lawyers against so-called “apartheid”

  Regspersone het 'n geveg begin in ongeveer 1986, oor die sogenaamde apartheid wat die Britte in die jare 1840's in die koloniale gebiede in suidelike Afrika ingestel het, maar ons geslagte na 1961 en veral Dr H Verwoerd, word vir al hierdie sogenaamde apartheid of segregasie, die reservate, kroongebiede en wetgewing geblameer wat in… Continue reading Lawyers against so-called “apartheid”