Eskom en beurtkrag

Eskom het vanmore aangekondig dat beurtkrag vandag toegepas sal word van 09:00 tot 23:00. Eskom se woordvoerder het gesê dat n verklaring later uitgereik sal word om die redes vir die beurtkrag te verduidelik. Die publiek word versoek om hulle stadsrade se onderskeie munisipale beurtkrag skedules na te gaan om vas te stel wanneer die… Continue reading Eskom en beurtkrag

Load shedding – Sabotasie en vernietiging

"Beurtkrag" is net so 'n geskepte woord as "reënboognasie".  Ons elektrisiteit word gekaap en met opset van ons weggehou - toevallig so voor die verkiesing om mense te manipuleer en te saboteer.   Dit wat ons vandag verhoed om aan te gaan in huishoudings en besighede is niks anders as sabotasie van al ons krag-eindverbruikers nie. … Continue reading Load shedding – Sabotasie en vernietiging

Escom and the “stages” – Beurtkrag

Dis nie klei trap nie, maar word moedswillig gedoen.   Dis lekker om te manipuleer as daar in 'n magsposisie en monopolie is.  Wat gebeur met die 100 miljoen++  swart anc ondersteuners wat eendag besluit genoeg is genoeg, nou moet bordjies verhang word, want daar is geen beloftes wat plaasvind nie?  Die getal sluit immigrante in… Continue reading Escom and the “stages” – Beurtkrag

#THUMAMINA with COAL and ESKOM

Eskom het sy eie planne laat implementeer, sy #Thumamina.  "Eskom kies die tye beslis met presisie vir beurtkragte regdeur die land."   TOEVALLIG "breek masjienerie nie almal gelyktydig nie", dus hoekom die skuld plaas daarop - verseker was daar genoeg tyd vir herstelwerk of normale onderhoud?  Werkers het reeds maande gedreig met stakings.  Is dit regtig… Continue reading #THUMAMINA with COAL and ESKOM