eThekwini Mayor Zandile Gumede – corruption and fraud

Corruption, fraud and money laundering relating to a more than 200 million rand tender.    The municipality came under fire last week when it was learnt that city buses were taken off their routes to transport protesters to the ANC headquarters.   About 500 supporters of criminally charged eThekwini Mayor Zandile Gumede again clashed with police outside… Continue reading eThekwini Mayor Zandile Gumede – corruption and fraud

Advertisements

Ramaphosa – Bosasa and R500 000

President Cyril Ramaphosa's office on Wednesday confirmed he had received a notice from Public Protector Busisiwe Mkhwebane informing him that he had been implicated in her investigation into the R500 000 his campaign received from Bosasa chief executive Gavin Watson.   In terms of the section 7(9) notice, issued in terms of the Public Protector Act,… Continue reading Ramaphosa – Bosasa and R500 000

Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

  Malema is nes Ramaphosa en Zuma -  wat darem maar vinnig  die blankes nader trek en die skuld  gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie.   As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad.    Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie - dit… Continue reading Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)

THANK YOU FOR THE VIDEO.  It is shocking. Dis eintlik skokkend - 'n persoon wat 'n video gemaak het waar daar oor die 3000 beddens (sonder matrasse) opgestapel is en dan word daar in hospitale voorgehou dat daar nie beddens beskikbaar is nie, terwyl pasiënte op vloere slaap, sommige met net 'n kombers of op… Continue reading Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)

Corruption 2018 Korrupsie

Korrupsie is nog nooit werklik vasgevat en behoorlik uitgeroei nie.   Noem enige skandaal op en sien of daar enige iemand behoorlik verhoor en gestraf is.  Veral die elite wat agter dit sit.  Dis nie die grondvlakmense wat die skandaal uitgedink het nie   Wapenskandaal - Etol-stelsel - Prasa - Teksboeke - Nkandla - Guptas - Staatskaping. … Continue reading Corruption 2018 Korrupsie

Hawks -> Corruption

Dis eenvoudig: Misdaad is ‘n ekstra inkomste, nie net vir regering nie, maar instansies, maatskappye en burgers sien hul kom weg met korrupsie en doen dit eenvoudig weer. Korrupsie vier nog altyd hoogty in Suid-Afrika en is soos ‘n siekte wat wyer uitkring – wat beslis waar is. Daar word altyd gevra dat die publiek… Continue reading Hawks -> Corruption

Scorpions : 2008 (dismantled)

Who killed the Scorpions?   The names of all the MPs who voted, in October 2008, to dismantle the one unit that could've saved us from the Zuptas.     The one institution that once did have the capacity and independence to investigate and prosecute this kind of high-level criminality was the Directorate of Special Operations (“the… Continue reading Scorpions : 2008 (dismantled)