South Africa – corruption and ‘apartheid’

Is this crime and corruption all lies and fabrications?  NO.    If there are so many applicable laws in South Africa about corruption, money laundering, crime, murder – why are those not being enforced? Therefore, the legislations and even the constitution are a waste of time and absolutely worthless to those who control and manipulate the country as they please. The leaders know this. Refer to their (1955 sacp manifesto) constitution and the appointment of judges and commissions. Papers are patient everywhere. Legislations are therefore not as good as they are proclaimed or put forward and are most of the time enforced with  double standards. If it was an ordinary member of the public, that person had already been caught and sentenced – in all scandal cases.

South African presidents' qualifications: 1994 to 2018

*

Are all those lies and fabrications?   or?  and to what extent have all this corruption money have been carried out since 1994 and even before that, and on whose behalf?   They are the elite yes BUT are they all working as agents?

AND THE PAST IS THE PAST, BUT PART OF ALL OF US

Whether you like it or not, the Boer people started the two independent Boer republics, ZAR and Free state.   It was the British crown that came and make war with our people and annexed our countries.   They also annexed the land of the Khoi san and Grieqwa, called them ‘crown land’ and black ‘reserves’.

*

Opgebou en weer afgebreek …  ‘afgebrande aarde beleid:  Britse regering’ (Scorched earth)

Aug 29, 2020 South Africa is one of the countries blessed with a rich and great history. Painful in parts and glorious in others. I have made this video to share with you a brief history of Mzansi with this list of South African Heads of State since 1910. Of course the most famous is the Late President Nelson Mandela, but there are others who contributed in the building of the South Africa we know today.

*

Die Miljoene wat gesteel is na 1994, word meestal vandag steeds met voorbedagte rade gesteel en weggesteek op alle terreine, sodat hul nie hoef belasting te betaal nie en sluk elke sent in vir hulself of hul heersers.    Dit kom reeds van voor 1994 aan.  Dit het ook mandela, mbeki, zuma en ramaphosa gevolg tot waar ons vandag is.

Wat eienaardig is, die ‘video’s’ oor hoe die geld gesteel word op ramaphosa se plaas, word ook gebeeldsend op elke media  blad en sosiale media terrein.   Daar is ook teenoorgestelde vrae en geen antwoorde of dit regtig plaasgevind het of dit alles moontlik vir ‘versekering doeleindes’ gedoen is nie.  Of is die wat gesteel het, betaal om dit te doen?  Hoeveel in die huis weggesteek was en die bedrae wat so gesteel is, is nog ‘n tergende vrae en geen antwoorde.   En almal was hul handjies en niemand is hieroor in hegtenis geneem nie, ten spyte van al die gebeure.

*

Is hierdie alles leuens en versindsels en waarnatoe word al hierdie korrupsiegeld sedert 1994 en selfs voor dit, deurgevoer en in opdrag van wie?    Hulle is die ryk bevoordeeldes wat beslis alles deurvoer, selfs iets soos swart bemagtiging om van alle blankes ontslae te raak.   WANT …

Indien daar soveel goeie wetgewings bestaan in Suid-Afrika oor korrupsie, geldwassery, misdade, moorde – waarom word dit dan nie toegepas nie?  Dus is die wetgewing ‘n mors van tyd en absoluut waardeloos vir die wat die land beheer en manipuleer soos hulle lus het.  Die leiers weet dit.   Verwys na hul grondwet en die aanstel van regters en kommissies.    Demokraties is dit beslis nie.   Papier is oral geduldig.   Wetgewing is dus nie so goed as wat dit verkondig of voorgehou word nie en word dit met ‘n dubbel standaard toegepas.   Indien dit ‘n gewone lid van die publiek was, was daardie persoon reeds gevang en gevonnis.

Development of One Plans  –  Ramaphosa

&

MONEY LAUNDERING

South Africa: A president versus his people | Africa | DW | 04.05.2022

Jun 13, 2022 The alleged theft of millions of dollars from President Cyril Ramaphosa’s farm in Limpopo has put the spotlight on money laundering. Glynnis Breytenbach, a member of Parliament’s Portfolio Committee on Justice, discussed this issue with eNCA’s Gareth Edwards.

*

*

Herman Mashaba and so-called  ‘apartheid’ days and investments/control

During the time 1948 to 1994, most of them outside call that ‘apartheid’, but the reality about this word, it was created already since 1854, 1894 under the British crown and colonies.     This timeline and apartheid was not created by them, it was already in place.  Most of the time we have build services to all.   Also in the Homelands, that previously was called Reserves.   The Khoi san and Griqwa areas were called British Crownland, since 1840.  It was the British crown and those people that annexed all our land as well as minerals.

*

Jun 6, 2022 Nuuspod praat met Herman Mashaba van Action SA oor sy party se vordering.

*

Waarnatoe gaan al die geld en minerale rykdom van Suid-Afrika en wie is almal agente op hierdie ‘soustrein’?

Ons is steeds onder Britse bewind, of mense dit nou wil weet of nie, dit is steeds so.  Britse statebondland en regering wat heelwat in London gaan kuier.

Britse kroon het ‘apartheid begin’, dit wetgewing gemaak, maar aparte gebiede was reeds daar, swartes, khoi san en griekwas het reeds apart gebly – dis nie deur ons of Boere se toedoen nie.  Die wat die geskiedenis en veral die Boere republieke se geskiedenis probeer verander, gaan nie ver kom nie, al probeer hul hoe hard.   In 1900 was daar geen land soos Suid-Afrika nie, net kolonies.  So dit kon nie Suid-Afrikaanse oorloë gewees het nie.  Dis Brittanje wat hier met ons kom oorlog maak het, grond annekseer het, die swartes en khoi san / griekwa se gebiede is alles kommunale regte omskep (slegs lewensreg) (Shepstone).

Kommuniste en liberale blankes probeer hard om ons konserwatiewe blankes af te maak as die ‘aggressors’ en moeilikheidmakers.   Ons het nie hulle op hul eiland gaan aanval nie.

Wie val ons aan met swart bemagtiging?

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

ABN en Dinokeng

*

Jan Smuts  – Churchill  – Rhodes  – apartheid  –  British rules

Shepstone  – Natal, roots of segregation

Government CPA  – Commonwealth

1911  South Africa  – Commonwealth Parliamentary Association

*

Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

ESKOM   –  Trillians   –  Guptas   –  State capture

Eskom capture

State capture  Ramaphosa

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s