* Wat het die huidige president , Ramaphosa, gedoen sedert sy aanstelling om korrupsie en misdaad, veral moorde en verkragtings, sindikate wat oral werk, die infiltrasies op ons landsgrense en veel meer gedoen om Suid-Afrika 'n beter en veiliger plek te maak? Wat het Ramaphosa gedoen teen diskriminasie en rassisme teenoor die blanke Boere… Continue reading Suid-Afrikaanse presidentskap
Kategorie: One plan – Ramaphosa
Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening
* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994. Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994. Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie. Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening
Ramaphosa Apartheid skadukleed
* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie. Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed
Onafhanklikheid van ‘n volk
* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie. Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie. Boere het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere. Verwys na die 'Afrikaner' akkoord hierby. Dit voel lank gelede, tog… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk
Ramaphosa se militante oproepe
* Troebel besoedelde waters vloei daagliks oor Suid-Afrikaners om meeste uit te wis, maar veral die Boere en die wat voedsel voorsien word die ergste geraak. Volksmoorde is reeds aan die gang sedert 1900 en na 1994 het dit meer intensief geraak. Herhalings van voor 1900 vind nou weer plaas, soos die verbrande aarde beleid,… Continue reading Ramaphosa se militante oproepe
Eskom – Ramaphosa 2019
* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie. Daar is inligting daaroor beskikbaar. Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019
Afrika vredesending in Poland
* Ramaphosa van Suid-Afrika was deel van 'n span van sewe lede van Afrika-staatshoofde en topgesante wat die sogenaamde vrede sending na Rusland en die Ukraïne aangepak en probeer deurvoer het. Gesante en afgevaardigdes was van die Comore, Kongo, Egipte, Senegal, Uganda en Zambië afkomstig. Nog meer kommerwekkend was, is die feit dat daar met… Continue reading Afrika vredesending in Poland
Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa
* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa? Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud. Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa
SA Staatskaping en Eskom
* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings. Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid. Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom
Phala Phala Verslag – Ramaphosa
* Blad word geskud en daar word van oor tot oor geglimlag oor net nog 'n nuwe fase in die ANC se lewens wat die res van ons raak. Hulle maak die wetgewings en voer dit uit, net soos hulle die regters aanstel en benoem om oor 'n nuwe leier vir SA te kies of… Continue reading Phala Phala Verslag – Ramaphosa
Ramaphosa sages
* Dit kom voor of die presidente van Suid-Afrika regtig in kompetisie is teen mekaar wie die meeste kriminele sake aanhangig gemaak word teen hulle. Dis nie spekulasie nie, maar feite wat rondom ons gebeur. Is waarskynlik om te bewys hoeveel skuiwergate in die regstelsel is dat min of selde vervolgings hieruit voortvloei. Moet nie… Continue reading Ramaphosa sages
EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
South Africa – corruption and ‘apartheid’
Is this crime and corruption all lies and fabrications? NO. If there are so many applicable laws in South Africa about corruption, money laundering, crime, murder - why are those not being enforced? Therefore, the legislations and even the constitution are a waste of time and absolutely worthless to those who control and manipulate… Continue reading South Africa – corruption and ‘apartheid’
Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein
Rassistiese en diskriminerende se verskillende geldmaak fonteintjies van Ramaphosa en die ANC asook ander politici, wat steeds groot inkomstes, veral aan swart bemagtigers of vennote verskaf, gaan nie verdwyn of afgeskryf word nie. Wetgewing sal op die boeke bly staan. Ramaphosa beheer die kommissie al sedert 1995 wat vir hierdie doel aangestel is. Dit gaan… Continue reading Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein
Glencore ….
Statements made on Twitter and even on youtube regarding crime and syndicates related to Eskom. Also during the Zondo commission. There are various allegations of Glencore, the largest natural resources company in the world, that is more of a crime syndicate than a business. Here's a bit of history and people involved. *… Continue reading Glencore ….
Ramaphosa about ‘corruption’
Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind. Hoekom is niemand regtig vervolg nie? Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer. Presidente benoem die regters. Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis. Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’
South Africa : Suid-Afrika
* Geen Boer of konserwatiewe Afrikaner, die minderheidsvolk kan of kon ander volke se gebiede afgeneem het nie, omdat die Britse regering dit na Mfecane oorloë, 1840 begin annekseer het. Dus, moenie alles net glo nie, moenie net die media of swart leiers glo of selfs vererg of kwaad word nie. Hulle word betaal en… Continue reading South Africa : Suid-Afrika
Ramaphosa 2018 CFR
’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman. Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR
Russian medical team to SA – virus related
Interessant en dalk ook agterdogtig , wie sal weet. Wie bestel so iets by die Russe? Ramaphosa het met sy Russiese vriend en kollega geskakel en bestelling geplaas. Niemand hou spesifiek die lughawens of selfs hawens dop as daar beperkte roetes gevlieg word of skepe in hawens anker nie. Hoe weet ons as… Continue reading Russian medical team to SA – virus related
Mislukte Suid-Afrika – SA Failed
The ruling party, the African National Congress (ANC) party has failed the whole of South Africa, not only his party. Ramaphosa was credited in the past by many for fighting corruption and cleaning up government and the ruling ANC, but there is no such evidence to do it. Aanvanklik het navolgers en ander lande se leiers… Continue reading Mislukte Suid-Afrika – SA Failed










