* Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het 'n geskiedenis. Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika. In die midde ooste woed oorloë al lank. Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in… Continue reading Christene, volksmoorde in Palestina ea
Kategorie: christene vervolg
Christene in Palestina
* Sowat 90 jaar gelede was dit moslems en palestynse christene wat hulle teengesit het teen die magte wat hul aangeval het, hul huise geplunder, met plofstof opgeblaas het. Dog was die aanvalle net te groot om terug te veg. Hul aanvallers en die wat die oorlog finansier het, was van ander lande afkomstig… Continue reading Christene in Palestina
Moontlike aanvalle teen RSA
* Word Isis en verwante partye nou skielik as 'n slaansak gebruik, om die regte moordenaars en misdadigers, wat al vir meer as 30 jaar in die RSA aan die gang is, weg te steek en eenvoudig te laat wegkom, want niemand vang die misdadigers nie. Korrupsie word ook nie vasgevat nie. Waarskynlik is dit… Continue reading Moontlike aanvalle teen RSA
Russia – Christians : Rusland Christelike geloof
Russia was placed 41st out of 50 countries with the highest levels of persecutions faced by Christians, according to the group’s 2019 World Watch List published. China is 27th on the list, Nigeria 12th. Hoeveel van die moorde wat vandag in Suid-Afrika plaasvind is as gevolg van geloof en spesifieke Christelike geloof? Interessant die tipe… Continue reading Russia – Christians : Rusland Christelike geloof



