Wepener aanval 10 Maart 2019

 

Ons harte gaan uit na die jong man, die hoeveelste blanke aanvalle in die maand – ons wens die jongman sterkte toe en algemene herstel, gebede gaan op vir die familie.   En die twee van hulle is lafhartig om een jong seun so te vermink.
The son of Riaan Wilken’s sister was attacked and stabbed last night in Wepener by 2 men.   We need our own independent country with own safety in place.  We as people must get our freedom back.

Verseker het ons meer as beskerming nodig om hierdie tipe aanvalle af te weer want die huidige regering laat dit toe want selde of ooit word hierdie misdadigers en terroriste aangekeer of tot verantwoording geroep.   Ons het ‘n internasionale reg tot ons eie gebiede en onafhanklikheid.  Stem vir vryheid en ‘n mandaat – niemand kan iets doen daarsonder nie.  Stem vir Front Nasionaal, wat ‘n einddoel het van onafhanklik soewereine gebiede (dws onafhanklike land).


Sterkte aan die jongman – ons kan net vir jou bid vir krag en sterkte.

Aanval Riaan se sister se seun.PNG

***

Sluit gerus aan op Facebook blad van

Front Nasionaal
https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/

Selfbeskikking/Self-determination
https://www.facebook.com/SelfbeskikkingSelf-Determination-826548024058616/

***

Ander aanvalle

Derby aanval 9 Maart 2019

Barberton aanval 29 Januarie 2019

Farm attack Middelburg – Plaasaanval

Killings and Attacks

Attacks/Killings Statistics January 2019

Korrupsie, misdaad, aanvalle moorde

Diere op plase word ook geteiken

Slagting op plase (John Boon)

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s