* Dit is voor die hand liggend dat die Regering van Nasionale Eenheid (GNE) slegs 'n vals front is soos en met na die 1994 verkiesing. Wat het hulle omtrent al die triljoene rande se korrupsie gedoen en hoeveel van die betrokke persone en sindikate is al ooit in hegtenis geneem? Wat van die Wapenskandaal,… Continue reading Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening
Kategorie: N Zuma
Zondo: Guptas en Gigaba
* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het. Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel? Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba

