Haatspraak wetgewing: Front Nasionaal

DIE TWEEDE WET WAT HARD GAAN KLAP Front Nasionaal SA 31 Desember 2019  is die laaste dag waarop insette en besware ingedien kan word teen die beoogde Wet op Haatspraak en Rassisme. Die wet is op 29 Maart 2018 gepubliseer en het nou feitlik die hele grondwetlike roete geloop. Na vandag sal dit Parlement toe… Continue reading Haatspraak wetgewing: Front Nasionaal

Advertisements

Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)

Nasionale Aksie Plan - Duidelik kom die regering ook nie hul eie defnisies na oor diskriminasie en rassisme, of om dit te voorkom met hul wetgewing wat teen ons diskrimineer.  Swart bemagtiging (B-BBEE) is beslis rassisme en diskriminasie en dis verseker 'n skending van elke blanke se mensereg in Suid-Afrika.  Alle swart bemagtigingswetgewings is nog… Continue reading Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)