Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Dieselfde het in buurlande gebeur - Zimbabwe (Rhodesië) - en dieselfde pad word geloop.   Daar is liberale regerings wêreldwyd, ook buurlande,  wat dieselfde terreurdade steun en selfs finansier - regdeur die globale spektrum.  Maar o wee, as die Suid-Afrikaanse leiers gekonfronteer word, dan word dit alles ontken dat daar martelings en moorde plaasvind.   En dan… Continue reading Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Advertisements

Pule Mabe denies existence of ‘secret ANC office telling people to kill whites’

  Mabe answered a series of questions focused specifically on the contention surrounding ‘white genocide’.   Speaking to a journalist during an interview with a " French " television channel, African National Congress (ANC) spokesperson Pule Mabe quelled rumours of the existence of a secret office within the ANC that supposedly sanctions the killing of white… Continue reading Pule Mabe denies existence of ‘secret ANC office telling people to kill whites’

Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019

Killings and attacks – Plaas en ander moorde – aanvalle

  13 Mei 2019 - 'n Bekende boer van die plaas Kapteinsdrift in die Angora-plaasdistrik buite Bonnievale, Tool Wessels (55), is wreedaardig gemartel en vermoor in 'n plaasaanval gisteraand. Sy vrou, Liezel, is tans in die waakeenheid van die Mediclinic in Worcester. Liezel is rekenmeester van Bonnievale Wines.   Simpatie aan die familie en naasbestaandes.  Serkte aan… Continue reading Killings and attacks – Plaas en ander moorde – aanvalle

Attacks and killings – whites

The Easter Weekend (April 2019) in South Africa has seen 13 farm attacks and 3 farm murders. One female victim in her 70’s was raped during a brutal attack in Redelinghuys. A 4 year old boy has been left fatherless and another two families are now without their loved ones. At least two suspects in… Continue reading Attacks and killings – whites

National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. Stem vir 'n volksparty - stem vir vryheid vir ons volk - vir menseregte skendings - vir ons eie onafhanklike gebied - vir oorlewing - vir veiligheid… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Human Violations: Racism, discrimination, attacks and killings

Terwyl swart bemagtiging,  haat, rassisme, diskriminasie,  aanvalle en moorde toeneem wil dit voorkom of al hierdie politieke leiers maak of ons hul speelbal is.  Ons is nie.  Ons was nog nooit iemand se speelbal nie.  Inteendeel, is ons 'n volk in eie reg, wat 'n internasionale reg tot selfbeskikking (onafhanklike gebiede) het.  Dis ons as… Continue reading Human Violations: Racism, discrimination, attacks and killings