* Die doen en lates van die politieke partye in parlement doen absoluut niks vir die Boere volk of hul beveiliging nie. Daarom moet Boere pogings aanwend om hul 18 Boere republieke te laat herstel soos dit in 1902 was. Moenie vir afrikaners wag vir herstel van Boere republieke nie, want dis nie hulle… Continue reading Mashatile nuusbrokkies
Kategorie: Sindikaat – Syndicate
Mkhwanazi Augustus 2026 Parlement
* Daar behoort gekyk te word wat die opdragte was toe hierdie kommissie (Madlanga Commission) aangestel is om alles van misdaad en bekommernisse wat uitgespreek is oor misdaad in die land. Al hierdie kommissies na 1994 wat ondersoeke doen, sloer vir jare en jare, terwyl sekere getuienisse vermoor word. Let op hoe dit… Continue reading Mkhwanazi Augustus 2026 Parlement
SA KORRUPSIE – CORRUPTION
* Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer. Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur. Swart bemagtiging word… Continue reading SA KORRUPSIE – CORRUPTION
Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers
* Dis pateties en 'n skreiende skande dat daar so mee gespog word wat met belastinginkomstes gedoen word om die arme tronkbewoners wat misdade gepleeg het, op te lei, terwyl nie veel gedoen word aan die slagoffers van geweld of gewone publiek nie. Boere op plase en plotte word summier aangeval, grusaam gekap, gemartel, vrouens… Continue reading Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers
Generaal Mkhwanazi 2011
* Hy het beslis 'n missie en einddoel. Baie Boere, burgers en besighede is saam hom en die ander wat dieselfde taal praat oor misdaad, sindikate, chaos en alles wat Suid-Afrika vernietig. Almal is moeg vir die chaos waarin ons gedompel is na 1966 ongeveer. Min ken die werklike geskiedenis rondom hierdie generaal, inteendeel daar… Continue reading Generaal Mkhwanazi 2011
Andre Pienaar – Senekal – Free State
Farmers in the East Free State said that the brutal murder of the 21 year old Brendin Horner would not have taken place if the Hawks acted on a detailed report containing the names of a local stock theft sheep syndicate provided to a lieutenant colonel of the Hawks working at Hawks HQ. That is… Continue reading Andre Pienaar – Senekal – Free State




