Blankes – beskerm julleself

 

Blankes word opnuut gevra om by Burgerlike beskerming en ook buurt/plaaswagte groepe in omgewing wat betroubaar is, aan te sluit.  Stig jou eie as dit nodig is.  Word weerbaar.  Kom uit daardie gemaksone, oud en jonk.   Gaan vir opleiding en skerp eie veiligheid op, wees altyd oplettend en te alle tye paraat – of jy in jou woning of werk is of êrens op die pad.   Wees paraat – weg van sosiale media !!!!   Jy moet dit self doen, ek kan dit nie vir jou doen of jou beskerm nie.  Jy moet jouself beskerm.  Jy het niks om te verloor indien dit gedoen is nie, maar moenie dat spyt te laat arriveer op jou voorstoep nie.   Betrek ouer persone wat rondom jou bly, baie se kinders bly nie naby nie en is eensaam en ook bang.  Wees daar vir hulle ook.

No photo description available.


***

Burgerlike Beskerming:
https://www.facebook.com/Burgerlike-Beskerming-337118586636052/
***

VERMY om langs paaie stil te hou, dis gevaarlik – en as iemand hulp benodig, stel eerder SAP of een van die burgergroepe in kennis meer as een kan gaan help, veral as dit blankes is.   Indien klippe op die pad is, draai om en ry ‘n ander pad.  Alles gaan daaroor dat hulle blankes haat, maar hulle soek ALLES van die blankes om te vernietig, af te brand en natuurlik word daar groot gegaan as daar fees gevier word.  Daarom al die haatuitsprake, wat ontken word as rassisties.  Dus:  wie word beskerm?  Ons weet ons het dubbel standaarde wat toegepas word.  Leer jou kinders en families, moenie in ontkenning leef nie.  Of leer of dra gevolge en raak ‘n statistiek.

AVOID TO STOP NEXT TO ROADS – and if anyone needs help, rather contact the police or one of the safety groups for assistance, especially if there are whites involved.   It is a fact:  they want everything from whites but cannot create anything on their own.   They want to destroy everything and our lives.  The hate speeches, which are denied as racist. So: who is being protected? We know we have double standards applied.  Denial is part of genocide !!  Be aware and teach your children and family members.

Whites are once again asked to join Civil Protection and also trustworthy safety groups or create your own. Be resilient. Come out of that comfort zone, young and old. Go for training and own safety, always be attentive and at all times ready – whether you are in your home or work or somewhere on the road. Be ready – away from social media !!!!   Protect you and your family – or …

***

https://kormorant.co.za/52768/rowers-skiet-op-motoris-n4-naby-brits/
Pieter Hanekom was omstreeks 02:00 op pad werk toe, toe hy ‘n motor langs die pad op die R512/N4 afrit opmerk.

“Die motor se deure het oopgestaan en items het buite die kar gelê. Ek het na die motor gery om ondersoek in te stel en terselfdertyd het ‘n sekuriteitsdiens-voertuig opgedaag.

Klippe was oor die pad gepak en die motor het duidelik die klippe getref en is tot stilstand gedwing. Daar was geen teken van die mense wat in die motor was nie. Ek het die polisie gebel en die volgende oomblik toe word skote uit die bos op my afgevuur. Ek het weggejaag en ‘n paar honderd meter verder naby die ou Rustenburg-pad gestop om vir die polisie te wag. Toe ek stop, is nog skote daar op my afgevuur. Ek het weggery. Dit is duidelik dat die rowers op verkillende plekke vir motoriste gewag het.”

Die polisie en sekuiriteitsdienste was kort daarna op die toneel en daar is later vasgestel dat die insittendes van die motor deur ‘n sekuriteitsbeampte in die nabygeleë bosse, waar hulle weggekruip het, gevind is .
“Volgens die polisie het hulle oor die klippe gery en hul motor is in die proses beskadig. Hulle is gedwing om ‘n ent verder te stop. Drie swaar gewapende rowers het hulle oorval en beroof. Hulle kon glo daarin slaag om te vlug en in die bosse te skuil,” het Pieter gesê.
Dit is die vierde voorval in een week. Drie mense is verlede week op dieselfde manier hier beroof sedert ‘n gedeelte van die pad gesluit is vir padwerke op die N4. Rowers versper die pad met rotse en klippe en dwing motoriste om te stop.
Die polisie het ‘n dringende waarskuwing aan motoriste gerig om bewus te wees van die gevare..

***

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s