Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

What is in the 1996 Constitution of South Africa.   The Bill of Rights sets out the fundamental rights of all South Africans, including the right to dignity and the right to equality. The Bill of Rights also states when rights may be limited.Word burgers se regte beskerm of nie?   Dit gaan nie net oor die… Continue reading Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

Codesa – Kodesa … failed

*Kodesa was nie maanskyn en rose nie.    Dit is vandag duisend maal erger as die tydperke 1993 - 1994 of 1970 - 1980.   Die rooi rewolusie en bait burgers bespiegel en praat van 'n oorlog wat kom.  Ons sit reeds vasgevang binne daardie bloedige rewolusie en oorlog, misdadigers en terroriste wat vermink, aanrand en… Continue reading Codesa – Kodesa … failed

Kodesa leuens – Lies of Codesa

FW de Klerk en sy "onderhandelingspan" , meeste liberale blankes, klassieke blankes, die Broederbondlede (wat aanvanklik begin het), kon hul geluk nie glo hoe maklik 'n oorhandiging na kommunisme en vernieting plaasgevind het nie.     In bykans 30 jaar is alles in Suid-Afrika vernietig.   Met Kodesa voor 1994 was daar volgens die liberale en klassieke… Continue reading Kodesa leuens – Lies of Codesa

Constitution – SA

Toekennings of toelaes is slegs een deel van grondwet wat deur liberale netwerke in SA uitgevoer is.    Daar is heelwat finansiers wat die parlement en ander wetgewing 100% finansier, veral swart bemagtiging en regstelaksies.  Die Gesamentlike Fonds om Konstitusionalisme in Suid-Afrika te bevorder en te bevorder (Constitutionalism Fund – CF) is deur verskeie liberale… Continue reading Constitution – SA

Fifteen key points on the ANC manifesto

* Daar is te veel stemme vir die korrupte ANC, kapings van regering sowel as alle staatsentiteite.  Hul wend rassisme en diskriminasie, hul wetgewings om die Boer uit te wis.  Selfs al die ander in die parlement doen mee hieraan - hulle sweer trou aan die stukkie papier.  Veral die rooi oorpakke, maar die ander… Continue reading Fifteen key points on the ANC manifesto

National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. *** PLAASAANVALLE PLAASMOORDE https://twitter.com/KTHopkins/status/1107565857310420993 Headed to the Netherlands - raising a cry for the beautiful white farmers of South Africa. Cruelly bludgeoned, blow torched & murdered on… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

Net nog 'n multi-party reënboognasie demokrasie party wat hul eie lede beskerm.   Hulle beskerm ook hul eie denkwyse van bestuur en gemeet aan die grondwet wat FW de Klerk by Kodesa saam hulle opgestel het wat ons volk se reg tot bestaan skend - swart bemagtiging word al 25 jaar uitgeoefen. Again a party that… Continue reading Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

VF +++ multi-kultuur

Hieroor verkies konserwatiewe Afrikaners, Boere en Blankes om vir 'n volksparty te steun wat vir ons eie selfbeskikking, ons eie onafhanklike gebied(e) voorsiening maak - ons eie onafhanklike land.  Stem vir Front Nasionaal en selfbeskikking om te verseker ons kinders en nageslagte het nie net paar bouvalle om te gaan skuil nie, waar eens fondasies… Continue reading VF +++ multi-kultuur

Communism – Bolshevism – Revolution

* Red REVOLUTION  is Ongoing violence and destruction.   Communism and Bolshevism Since 1994, people and specific the outside world,  think there are no segregation in South Africa.   What a circus.   They must think again and read the Hansards, Legislations and ANC Constitution.   Mandela and De Klerk created this idea of a "super rainbow nation".   There… Continue reading Communism – Bolshevism – Revolution

Onderstebo – Upside down

Ons Boere en Afrikaner geskiedenis loop langs die spoke wat REWOLUSIE dans en dis ook aangeteken in die arnale.   Kultuur en geskiedenis is onlosmaaklik deel van mekaar.  Niemand, ook nie die liberale blankes nie, kan geskiedenis verander nie, al probeer hulle hoe hard om ons kultuur na 'n "reënboognasie" te verander.   Daar was nog nooit… Continue reading Onderstebo – Upside down

Ramaphosa: Land restitution NCOP

Steun aan die Mosie van die EFF wat ingedien is - die voorlopers van die rewolusie van ANC se radikale beleid - Charter 1955.  Nêrens word enige iets genoem van die miljoene immigrante wat in die land is, ook afhanklik is van voedsel en gratis op grond bly, meestal landbougrond, rondom stede en dorpe wat… Continue reading Ramaphosa: Land restitution NCOP

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

* WHO WERE THE CONSTITIONAL WRITRS AND COMMITTEES OF THE "RAINBOW NATION" Who was involved during the Codesa negotiations and are still on the "green chairs" of George Soros today?  Soros finance the SA Parliament and the Constitution with other liberal /communist organisations or foreign governments. There was no mandate given to FW de Klerk.… Continue reading Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)