Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

*

Dit is voor die hand liggend dat die Regering van Nasionale Eenheid (GNE) slegs ‘n vals front is soos en met na die 1994 verkiesing.   Wat het hulle omtrent al die triljoene rande se korrupsie gedoen en hoeveel van die betrokke persone en sindikate is al ooit in hegtenis geneem?   Wat van die Wapenskandaal, Phala Phala, Guptas, Zondo, Zuma, Eskom, staatsentiteite, die korrupsie is ‘n fontein wat nooit opdroog nie.  Alles is belastingbetalers se geld in die staatskas.  Indien die regering ‘grond opkoop’, soos plase wat kwansuis hervorm moet word, staan meestal leeg en is vir jare  in onbruik.

Victory For Accountability as Concourt Rules S89 Phala Phala Report Must  Return to Parliament - ActionSA

*

Korrupsie bly korrupsie en dit duur sedert 1994 voort.

Sedert 1994 is en word onwettige en ongedokumenteerde immigrante toegelaat in die land om vrylik oor die grense te beweeg, gratis behuising, skole en mediese versorging aan te dring.   Daar is selfs verskeie wetgewings vir hulle geskryf dat hulle onaantasbaar is.  Wat is die werklike rede agter dit alles? Daar is geen tande vir verantwoordelikhede en pligte wat versuim word om nagekom word in die GNU nie, dit is slegs ‘n vals front, waar triljoene tydens verskillende verkiesings gebruik word om hulle om die bos te lei.

Dit is slegs die ANC wat al die sogenaamde vals front wetgewings soos onwettige immigrante in die land toelaat, deurvoer dat immigrante onaantasbaar is.  Niks word aan die ongedokumenteerdes gedoen word, nog minder word korrupsie, misdade, onwettige mynbedrywighede en besetting van geboue toegelaat.   DIT is niks anders as om gehoor te gee as AGENTE vir en van die nuwe wêreld orde, dat niemand grondeienaars sal wees nie.

Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA

South Africa –  Illegal immigrants .. .. ratepayer opinion   

Millions of illegals in South Africa

Looting and chaos  -Soweto  –  Xenofobia

Xenofobia begin by regerings

*

Phala Phala

In light of the landmark May 2026 Constitutional Court judgment ordering Parliament to reopen the impeachment inquiry into President Cyril Ramaphosa, a chilling story from the past has resurfaced.
https://www.youtube.com/watch?v=gn8q016nC8Y

Phala Phala

https://www.youtube.com/watch?v=wu6GA5RNh9k

*

Arthur Fraser has officially broken his silence with bombshell confirmations that change everything we thought we knew about the Phala Phala scandal. It’s no longer just about cash in a couch—it’s about a R50 million bribe, underworld hits, and the alleged capture of the South African Judiciary.

https://www.youtube.com/watch?v=7RkTaMPvVD8

Regeringsleiers veral in Afrika spoeg vuur omdat daar sekere politieke groepe van die GNE optree teenoor ongedokumenteerdes en immigrante wat nie wettige papiere het om besighede in die RSA te bedryf nie.   Hierdie voorskrifte aan immigrante is nie ‘n vreemde konsep nie, alle lande het hul eie emigrasie wetgewings en voorskrifte.   Lande skroom nie om te deporteer as sulke immigrante lig van kleur is.

Liberaal verligte blanke organisasies soos Soros, OSF . sa en Cato instituut, skryf aan meeste lande voor hoeveel immigrante elke land moet inneem.  Dit veroorsaak chaos en rewolusie in daardi elande.   Hierdie organisasies is nie deur die lede van die publiek gekies om oor hulle besluite te maak nie.

Dit gaan ook dieselfde in die Republiek van Suid-Afrika, waar immigrante en ongedokumenteerdes meer regte het as burgers..   Dit wil sê HULLE meng direk in die Republiek van Suid-Afrika se huishoudelike sake in, wat OOK onwettig is.   Niemand skryf aan Nigerië of enige ander Afrika land voor hoe hul hul huishoudelike sake soos onwettige immigrante, moet hanteer nie..   Heelwat immigrante vlug kwansuis uit hulle lande weens oorlog, wat nie daar is nie.

Wat is die spesifieke verantwoordelikheid van die regering van nasionale eenheid dan?   

Wat is die spesifieke doel van die 70 tot 100 miljoen of selfs meer onwettige of ongedokumenteerde immigrante in SA dan.  Vergewis uself van die bleek donker prentjie in die land deur gebruik te maak van soek engins, waar al hierdie onwettighede plaasvind, nie net in dorpe en stede se besigheidsareas nie.  Oral waar daar oop ruimtes is, word grond eenvoudig beset, en meeste is onwettiges uit Afrika en elders.   Dis nie net Afrika immigrante wat onwettig is nie.    Geboue in sentrale gebiede in munisipale gebiede, word heelwat onwettig beset en oorgeneem deur sindikate, dwelmhandel en verwante misdade.

Madlanga kommissie
Julius Mkhwanazi and Fannie Nkosi

https://www.youtube.com/watch?v=OB0FdZPPvlE

*

Madlanga kommissie

https://www.youtube.com/watch?v=Xa3W5YE0K_E

Johannesburg building fire: Misery of gang-hijacked towers comes into focus  : NPR

*

Besettings van geboue

https://www.youtube.com/watch?v=wiwtuu1Hgv0

Protesaksies in Suid-Afrika weens onwettiges wat nie dokumente het om hier te wees nie.

https://www.youtube.com/watch?v=Et0wkybvoJQ

Sport, Arts and Culture Minister Gayton McKenzie has come under fire for saying he has instructed managers in his department to remove all foreign nationals employed by the department.

https://www.youtube.com/watch?v=IQ_J9mZbdXA

*

Ironies genoeg verwys immigrante vinnig na wetgewing of die 1996 grondwet as hul ‘beskerming’, maar hulle kom slegs ‘n deel na, want hulle bly onwettig en is nie geregtig om soos ‘n burger daarop aan te dring soos.   Die onbeholpenheid en onverantwoordelikheid wat die ‘hooggeagte president’ van die land besluit dat hulle hier mag bly en nie weggewys mag word vanaf skole, mediese sorg, toelaes en selfs hop huise nie.   Die belastingbetalers word mislei met al die miljoene swartes uit ander lande wat ‘versorging’ benodig, wat medies, skole en infrastrukture insluit – want plaaslike skole word oorgeneem deur miljoene immigrant getalle.

Dit word uitgespreek dat die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) in Suid-Afrika ‘n breë koalisieregering is wat na die 2024-verkiesing gevorm het, wat bestaan uit verskeie partye soos die ANC, DA, IVP en ander. Dis hulle (sogenaamde) missie om te poog om nasionale uitdagings deur samewerking aan te spreek, met ‘n fokus op ekonomiese groei en dienslewering, en is verbind tot die Grondwet.  Dit is juis ekonomiese agteruitgang en dienslewering wat aan die gang is en die land totaal vernietig.  Die ongedokumenteerdes is al lankal in die land, kom vrylik oor die grense, jaag eienaars van hul grond en geboue af, sodat hulle dit kan plunder, leegsteel en dan eenvoudig beset om hul eie ‘besighede soos dwelms, mensehandel, diefstal vir elektrisiteit en water‘ te bevorder.

Daar is GEEN of min dienslewering, veral nie in die besette besigheidsgebiede nie.   

Water and Pollution –  Rooiwal Waste Water Treatment Plant

Vullis hoop op wat reeds berge vorm om rotte en ander plae te laat uitbroei soos in die gebiede, waar hierdie immigrante afkomstig is.   

Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria

Onwettige stortingsterreine – RATS/ROTTE – Illegal waste areas

Immigrante het nie GEVLUG vir oorlog of onderdrukking nie, maar hulle word hierheen uitgenooi juis om Suid-Afrika te maak soos hul eie lande reeds is.

Dit is ook duidelik dat die GNE nie ingestel is vir die burgers se belange eerste te stel nie, nog minder om dienslewerings te verbeter waarvoor elke belastingbetaler reeds betaal vir hul dienste nie.   Daar word eerder gehoor gegee aan regerings buite die landsgrense om hier plaaslik in te meng .  Daar word altyd verwys na die sogenaamde hulp tydens die apartheidsjare deur Afrika lande, wat ‘n foefie is.   Daar was nie so baie ANC lede wat daar om hulp gaan aanklop het nie.  Meeste ANC lede het in kampe gebly oorsee.     ANC het heelwat aanhoudingskampe in Afrika lande gehad.   Plaaslike swartes wat in 1950-1960 geleef het, leef nie meer vandag nie.     Die immigrante vandag is almal jongelinge wat uitgewerp is uit hul lande, OF te lui om daar te werk OF wat daar moeilikheid gemaak het en vlug daarvoor.  Dan word ander redes aangevoer oor ‘apartheidsjare’ wat ‘n foefie is.   Diegene wat kennis dra het hulself al tientalle kere uitgespreek teen hulp in Afrika lande of dat die ANC lede wat hulp gaan soek het, beperkte beweging gehad het in Afrika lande.   Diegene het nie hul besighede of onwettighede gaan afdwing  in Afrika lande nie.

Apartheid is lankal al in Suid-Afrika, lank voor uniewording, wat deur  die Britte en swartes self ingestel is onder hul kroongebiede en reservate.

Apartheid –  1854

*

*

https://www.anc1912.org.za/history/#:

 

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar