Reports to EU leaders and governments – and reactions

Daar word al vir etlike jare berigte aan ander lande uitgestuur, voorleggings is en word gehou, wat nie gratis is nie.   Besoeke is gebring deur verskeie organisasies en persone, veral in EU lande en regerings.  Hoeveel klagtes moet nog gelê word voor die Internasionale regerings en howe regtig optree, sover kom dit voor hulle wil… Continue reading Reports to EU leaders and governments – and reactions

Advertisements

June 2019 – Attacks/Killed

It is really a tragic that our people's, especially our farmers,  lives have to be ended like this.   It is also in cities and towns.  Sympathy and condolences to the relatives. It's certainly not right.   Please people.  Focus on your own safety, no one is going to do it for you. Protect yourself, your families… Continue reading June 2019 – Attacks/Killed

South African Farm attacks and killings

Mandela continued to define farm murders as, “In the period January 1 to November 24  2017 there were 51 crimes occurred on the Free State farms. During the commission of these crimes, 14 murders occurred, with only three known instances in which the motive was murder. Arrests have been made for ONLY 11 of these… Continue reading South African Farm attacks and killings

Monica and Basil Deniacos killed

Aanvalle en grusame moorde raak nou regtig baie erg en ontstellend, maar die feit dat min moordenaars opgespoor word, maak dit veel erger.   Kry veiligheid in plek vir jouself, ander gaan dit nie doen nie, nog minder die regering. DA COUNCILLOR AND HER HUSBAND MURDERED IN THEIR HOME IN DEALSVILLE FREE STATE The bodies of… Continue reading Monica and Basil Deniacos killed

Indians – Malema – Indiërs

Moenie dink die Indiërs is nie ook ongelukkig en baie ontsteld oor hierdie man se uitlate nie.  Hulle word ook koelbloedig vermoor! veral in gebiede waar hul baie saam is.  Selfs in kerke word hul summier vermoor nes voor 1994 dit gedoen is.      Hierdie regering van Suid-Afrika "spog" al sedert 1994, saam die… Continue reading Indians – Malema – Indiërs

Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Dieselfde het in buurlande gebeur - Zimbabwe (Rhodesië) - en dieselfde pad word geloop.   Daar is liberale regerings wêreldwyd, ook buurlande,  wat dieselfde terreurdade steun en selfs finansier - regdeur die globale spektrum.  Maar o wee, as die Suid-Afrikaanse leiers gekonfronteer word, dan word dit alles ontken dat daar martelings en moorde plaasvind.   En dan… Continue reading Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019