Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

* Dit is voor die hand liggend dat die Regering van Nasionale Eenheid (GNE) slegs 'n vals front is soos en met na die 1994 verkiesing.   Wat het hulle omtrent al die triljoene rande se korrupsie gedoen en hoeveel van die betrokke persone en sindikate is al ooit in hegtenis geneem?   Wat van die Wapenskandaal,… Continue reading Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

Was Atlantis groen in die Sahara

* Niemand sal regtig weet of die bekende Atlantis, 'n eens goed en vooruitstrewende ontwikkelde beskawing, onder die golwe gesink het soos wat vermoed word nie.    Daar word ook moontlik geredeneer dat Atlantis eerder 'n weelderige en groen eiland êrens in of naby die Atlantiese oseaan moes gewees het.  Laat die verbeelding gly oor… Continue reading Was Atlantis groen in die Sahara

Tamanrasset-rivier Sahara

* Die Tamanrasset-rivier moes beslis 'n baie groot rivier gewees het as daar na die geraamtes en voetspore nagelaat bekyk en nagevors word.  Spesifieke satellietdata het 'n span, wat deur die Franse Navorsingsinstituut vir Ontginning van die See se Charlotte Skonieczny, gelei is, die riviervalleie gewys waar dit duisende jare gelede gewees het.    Die… Continue reading Tamanrasset-rivier Sahara