Veiligheid – Safety

Elkeen moet en mag hulself verdedig as hul lewens bedreig word, hetsy plaas of stadsbewoner, trokdrywer of aan die stuur van 'n besigheid.   Ons moet weet wie is in diens by ons, watter werkers is regtig betroubaar en heelwat is betrokke as spioene wat inligting van ons huise, besighede en plaasbewoners deurgee aan terroriste.  Vertrou… Continue reading Veiligheid – Safety

Advertisements

National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. *** PLAASAANVALLE PLAASMOORDE https://twitter.com/KTHopkins/status/1107565857310420993 Headed to the Netherlands - raising a cry for the beautiful white farmers of South Africa. Cruelly bludgeoned, blow torched & murdered on… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Bloedgeld en korrupsie

Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg.   Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword.  15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef.  Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie

Plaasaanvalle en moorde

FARM ATTACKS ON FARMERS If you think that the slaughter of #SouthAfrican farmers is not genocide enough, ask them about their land, language, religion, education, universities, heritage, monuments, safety, dignity and the race-based regulations imposed upon them and their children.... Thank you Lauren Southern https://www.facebook.com/100003175937047/videos/1976218995827279/ In SUID-AFRIKA - Plaasaanvalle en moorde 1- 15 Desember 2018 Farm… Continue reading Plaasaanvalle en moorde

Water – Besoedeling/Pollution

Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan.    Nie almal het die gerief van 'n kraan nie en nog minder die… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution