BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)

* Dr. Gregory Stanton, the founding president of Genocide Watch Internationa.   He is a research professor and expert in genocide studies that evaluated farm attacks in South Africa and stated that some elements matched early-to-mid stages of his "10 Stages of Genocide" model.   The pattern of genocide is not in 1 to 10 but it… Continue reading BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)

Witkruismonument September 2026

* Die naweek van September 2026,  is weer 'n besonderse naweek soos elke ander naweek, waar spesiale dae afgestaan word aan die lede van die Boere volk en hul families wat gemartel, vermink en vermoor is gedurende die jaar.   Die maande Augustus of September laat 'n bloedbevlekte merkie op die kalender waar daar oor die… Continue reading Witkruismonument September 2026

Christene, volksmoorde in Palestina ea

* Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het 'n geskiedenis.   Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika.   In die midde ooste woed oorloë al lank.  Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in… Continue reading Christene, volksmoorde in Palestina ea

Konsentrasie kampe in Palestina

* Die Palestina begraafplaas is groot.    Die wat lewendig of half lewendig begrawe is, word eenvoudig toegegooi onder die massa sementblokke en rommel.    Daar moet egter onthou word.   Die erfenis van die hele Palestina, veral die Wesoewer en Gasa behoort nie net aan Palestyne nie, maar aan die hele mensdom wat dit op… Continue reading Konsentrasie kampe in Palestina

SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

  Die Witkruismonument is in die noorde van Suid-Afrika op 'n privaat plaas geleë   Nog nooit het die families wat hul afgestorwenes herdenk, finansies gevra of gekry vanuit die regering van die dag nie.    Alles is donasies en privaatbydraes.  Daar is fisies 'n groot onderskeid wat veral tydens plaasaanvalle plaasvind as dit met normale… Continue reading SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

Kruger Park se DUBBEL moord Mei 2026 (Marais)

*Woorde kan nie hierdie tragedie beskryf nie. TWEE moorde teveel gepleeg. Die slagoffers van aanvalle en moorde in Suid-Afrika verdien beter behandeling en ook meer veiligheid, veral waar dit plaasgevind het. Dit is beslis nie 'n maklike en aangename gesig vir diegene wat op hul lyke moes afgekom het nie. Suid-Afrikaners is steeds in skok… Continue reading Kruger Park se DUBBEL moord Mei 2026 (Marais)

Moontlike aanvalle teen RSA

* Word Isis en verwante partye nou skielik as 'n slaansak gebruik, om die regte moordenaars en misdadigers, wat al vir meer as 30 jaar in die RSA aan die gang is, weg te steek en eenvoudig te laat wegkom, want niemand vang die misdadigers nie.  Korrupsie word ook nie vasgevat nie.  Waarskynlik is dit… Continue reading Moontlike aanvalle teen RSA

Volksmoorde en skending van menseregte

* Die sionistiese staat Israel en haar bondgenote, Amerika, Brittanje en ander wat wapens, kamera tegnologie, hoë mure en finansiële hulp aan Israel verskaf, oortree alle ooreenkomste en verdrae rakende skending van menseregte, bomme, besettings met geweld en is die oorsaak dat daar nie net EEN nie, maar meer as een volksmoord plaasvind.    Israel… Continue reading Volksmoorde en skending van menseregte

Farm /White Attacks and Killings – August 2020

Farm attacks and killing 2020 so far.   There were even killings during the curfew and virus at night.   Aandklokreël het nie misdadigers en moordenaars gestop om ons Blankes en Boere te verniel, aan te rand, martel en vermoor nie.August 2020- 52 farm attacks and 9 farm murders.July 2020- 55 farm attacks, 9 farm murders.June 2020-… Continue reading Farm /White Attacks and Killings – August 2020

1995 – Mandela en Pienaar

Durf dit gevra word, veral met die komende reenboognasie wereldbeker op die horison, wat het ons in 25 jaar al prysgegee?       Waar is ons volk vandag - bannelinge in ons eie land en op alle kontinente versprei?   Hoeveel het ons volk in die 25 jaar verloor wat in arm plakkerskampe of nedersettings sit? … Continue reading 1995 – Mandela en Pienaar

Genocide – Boer people

* Genocide is not only the extermination and destruction of lives, but those lives belongs to a group of people, which has a language, culture, tradition and history, which is completely and utterly wiped out.   Volksmoord is nie net die uitwissing en vernietiging van lewens nie, maar daardie lewe behoort aan 'n Volksgroep, wat 'n… Continue reading Genocide – Boer people

Genocide – Volksmoord

* Khmer Rouge “By "genocide" we mean the destruction of a nation or of an ethnic group…. Generally speaking, genocide does not necessarily mean the immediate destruction of a nation, except when accomplished by mass killings of all members of a nation. It is intended rather to signify a coordinated plan of different actions aiming… Continue reading Genocide – Volksmoord

Kosovo Indepence – Self-determination

A decade on, more than 110 countries recognize Kosovo’s independence — but Serbia, the country from which it was carved, and many of the 120,000 members of Kosovo’s Serb minority refuse to do so.   And though it may be a political territory recognized by most of the world’s powers, Kosovo isn’t a UN member. (Though… Continue reading Kosovo Indepence – Self-determination

Volksmoord – Genocide

Genocide is a term used to describe violence against members of a national, ethnic, racial or religious group with the intent to destroy the entire group.  The Armenian genocide was the ruthless slaughter of millions of Armenians by the Turks of the Ottoman Empire. In 1915, during World War I, leaders of the Turkish government… Continue reading Volksmoord – Genocide