Zuma – sage

Wat of wie is dit wat agter die hele Zuma sage sit - alewige verskoning op verskoning dat misdaad aksies gaan verdwyn.    Duidelik is daar spanne osse in Zuma se kraal nes met al die voor hom.   Sekere politieke leiers en lede van MK maak hul skuldig om misdaad wat gepleeg is, wat beskerm… Continue reading Zuma – sage

Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

Rogues’ Gallery book  Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie".   Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word.  Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

“the Kingmaker” – SA State capture

On 29 January 2021 it was stated in an article of the Daily Maverick that the Chief Directorate Special Operations (CDSO) within the State Security Agency (SSA) spent R1-billion to protect former president Jacob Zuma and his close associates between 2012 and 2018.  The Commission of Inquiry into State Capture heard that a portion of… Continue reading “the Kingmaker” – SA State capture

Arms deals – Fana Hlongwane

  Dis nie nabetragting nie, maar volg liefs die geldspoor van swart bemagtiging sedert instelling deur die ANC en hul grondwet (saam liberaal verligte blankes) saam  tenders wat toegeken word aan sekere "hooggeplaastes of bekendes" in die ANC of ander welbekendes, al sedert 1994.  Die wapenskandaal is nie 'n nuwe sage nie en ook nie… Continue reading Arms deals – Fana Hlongwane

Zondo – Guptas – Duduzane Zuma

Enige persoon mag maar drome opstel, koester, verf en uitdeel aan diegene wat dit glo.   En van die ANC takke sal hom ook natuurlik steun nes hulle met die ander "leiers" vir etlike jare doen.  Natuurlik is daar 'n paar ANC voorskrifte wat hy sal voortbou om waar te maak sodat hy nommer een kan… Continue reading Zondo – Guptas – Duduzane Zuma

Zuma-Ramaphosa – ANC faction – Guptas – Saxonwold

Take note, during the time Zuma was President of the ANC and country, Ramaphosa was his right hand and deputy and part of the ANC and the government.      By the way - the Gupta family - accused of widespread corruption in South Africa - owned seven properties in Saxonwold and involved in mining… Continue reading Zuma-Ramaphosa – ANC faction – Guptas – Saxonwold

Gupta – Zuma – Duduzane

  Duduzane Zuma intends to sue the state for R1.5m for unlawful arrest in his corruption case as well as the police for unlawful arrest and detention.   He will also sue the National Prosecution Authority (NPA) for malicious prosecution. The corruption charges were provisionally withdrawn in the specialised commercial crimes court in January with the NPA… Continue reading Gupta – Zuma – Duduzane