National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. Stem vir 'n volksparty - stem vir vryheid vir ons volk - vir menseregte skendings - vir ons eie onafhanklike gebied - vir oorlewing - vir veiligheid… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Advertisements

Eerste word Derde – First became Third

KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op blankes, moet maar verlief neem dat Afrikaners, Boere en ander blankes wat dieselfde voel,   hier is om te bly.   Dis ons geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan ons.  Ons gaan nêrens.   Ons as volk het 100% reg tot grondgebiede wat ons sin… Continue reading Eerste word Derde – First became Third

Ramaphosa : land restitution

RAMAPHOSA AAN DIE WOORD - DIE PADDAVOORSITTER HET GEPRAAT Julle tyd is op - wittes in Suid-Afrika.   Die datum van onteiening sal Maart 2019 in werking kom, dis die datum wat vasgestel is waarop onteiening sal begin.  Julle tyd is verby blankes.  Die adhoc komitee moet die nodige aanpassings aan die parlement voorlê voor of… Continue reading Ramaphosa : land restitution

Buthelezi and land expropriation

Daar steun die Inkatha leier sowaar ook die onteiening van  grond sonder vergoeding, maar binne die wetgewing.  Hoe is dit nou vir 'n kishou toe ons almal gedink het die Inkatha is nou saam met "Afriforum" ...   Daar word sommer baie verskillende stoeltjies hier waargeneem waarop mense sit en verwissel word "musical chairs". Now, can … Continue reading Buthelezi and land expropriation

Commonwealth – Billionaires

Interesting reading and maps of land ownerships - "Commonwealth nations".   Fifty three countries are members of the Commonwealth. Our countries span Africa, Asia, the Americas, Europe and the Pacific and are diverse – they are amongst the world’s largest, smallest, richest and poorest countries. Thirty-one of our members are classified as small states – countries… Continue reading Commonwealth – Billionaires