Genocide – Volksmoord

Volksmoord is 'n proses wat ontwikkel in tien stadiums wat voorspelbaar is maar nie onverbiddelik is nie. By elke stadium kan voorkomende maatreëls dit stop. Die proses is nie lineêr nie. Stadiums kan gelyktydig plaasvind. Logies moet later stadiums voorafgegaan word deur vorige stadiums. Maar alle stadiums bly deur die hele proses werk. Om aan… Continue reading Genocide – Volksmoord

Advertisements

Front Nasionaal – Volksmoord

IS DAAR ‘n VOLKSMOORD OP ONS OF NIE? (Front Nasionaal) Dr Pieter Groenewald het heelwat reaksie ontlok toe hy destyds op TV gesê het dat daar nie tans ‘n volksmoord in Suid-Afrika aan die gang is nie.  Die ondersteuners van dr Groenewald argumenteer dat sy stelling nie binne die regte konteks gesien word nie, omdat “volksmoord”… Continue reading Front Nasionaal – Volksmoord

Volksmoord – Genocide

Daar is reeds sedert 1994 'n volksmoord aan die gang (Afrikaners - Boere - Blankes).  Verseker word ons op alle vlakke van die samelewing uitgewis.   Ekonomiese ontmagtiging en maatskaplik het veral swart bemagtiging wetgewings wat op ons afgedwing word en die skynheiligheid van links liberales (blankes) wat in gelid val met die ANC-SAKP (en al… Continue reading Volksmoord – Genocide

Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Die Weskus is geruk deur 'n plaasmoord op die rustige dorpie Lutzville waar 'n bekende boer, Jaco Louw (57) wat met verskeie steekwonde aangetref is.   Simpatie aan naasbestaandes en familielede. FARM MURDER: Lutzville, Western Cape Province. Tragedy as Jaco Louw (57), was  stabbed to death.    Condolences to his family and friends Een moord is… Continue reading Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Whites – you are not welcome in your country

Slow war and genocide are taking place against the white minority people - there are various signs to confirm that.   Black economic empowerment, the denials of the existance of Afrikaans language and culture, traditions and identity are only a few pointers regarding genocide. Totures and killings and raping - mostly black on white that taking… Continue reading Whites – you are not welcome in your country

Killings – Moorde

Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word.  Nie alles word vermeld nie.  Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie.  Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde

Moord in Suid-Afrika

Simpatie aan Dr Malan se familie.   Die Moot - Pretoria Blykbaar net selfone gesteel... nou hoe kan dit gewone misdaad wees? Kwart voor ses vanaand is Dr Freddie Malan van Jakaranda Dierekliniek in Fratesweg in sy spreekkamer doodgeskiet tydens 'n gewapende roof.   Hy is op die toneel dood.  Mag sy familie krag ontvang in hierdie… Continue reading Moord in Suid-Afrika