Derby aanval 9 Maart 2019

Skokkend om te lees hoe die terroriste inbars in ons huise,  ons blankes aanval en vermink – vir dood agtergelaat.  Duidelik het hulle geslaan om haar dood te slaan – om ‘n ouerige persoon deur soveel trauma te plaas terwyl haar man in ‘n rystoel is.  Sterkte word hulle toegebid vir algehele herstel.
Gaan ons  meer doen om onsself te beskerming  om hierdie tipe aanvalle af te weer want die huidige regering laat dit toe want selde of ooit word hierdie misdadigers en terroriste aangekeer of tot verantwoording geroep.   Ons het ‘n internasionale reg tot ons eie gebiede en onafhanklikheid.  Stem vir vryheid vir ons volk op 9 Mei 2019 – Front Nasionaal.  Ons kan niks doen sonder ‘n mandaat nie.


Dis baie traumaties wat ons mense moet deurmaak –  en dit op hierdie ouderdomme.  Hoeveel van ons was so grusaam vermink en aangerand voor 1994?   Met die oop grense waar misdadigers kan kom en gaan soos hulle wil, vlug hul maklik oor enige grens na die buurlande.  Ons het ‘n land van ons eie, onafhanklik, nodig om oor ons eie veiligheid te waak en mense te versorg.   Stem Front Nasionaal vir ‘n mandaat, sodat ons daarmee kan voortgaan.

Een gedagte oor “Derby aanval 9 Maart 2019”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s