Helga van Wyk vermoor – Durbanville

Helga van Wyk, 'n 62 jarige onderwyseres by die Hoërskool Monumentpark in Kraaifontein is in haar huis oorval en vermoor.  Haar man, Johann het ook verskeie steekwonde in die proses opgedoen en is kritiek in die hospitaal.  Simpatie aan die familie en sterkte word  Johan toegebid vir algehele herstel.   Kaapse onderwyseres in huis vermoor… Continue reading Helga van Wyk vermoor – Durbanville