Farmer killed and burnt in Nigel, SA

Terrorist attacks and murder on 20 June 2019. Sympathy to this farmer's family of Nigel.   A 44 year old farmer, Johan Pretorius was first attacked by terrorists with pick-axe's handle over his head and body.   Later the terrorists burnt his body and vehicle.  His body was found next to the vehicle. A farmer in Nigel died… Continue reading Farmer killed and burnt in Nigel, SA

Advertisements

Trucks burning – businesses burning

2018 - 2019  - Myns insiens is die moedwillige terrorisme en terreur teenoor maatskappye en besighede as en wanneer trokke of treine moedwillig aan die brand gesteek word. Elke trok wat uitbrand in Suid-Afrika behoort aan iemand wat weer verbonde is aan besighede wat geraak word wat van padvervoer gebruik maak.  Die trok opsigself is… Continue reading Trucks burning – businesses burning

“Brandstigting, terrorisme – Arson”

Noordwes polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting om te bepaal of 220 wilde diere met opset hier doodgebrand is. Sebras, blesbokke en volstruise is onder die diere wat eergister in 'n brand by die Mulati Wild Dienste buite Brits dood is. Die diere is hier aangehou voordat hulle die naweek opgeveil word. At least 220 wild animals  were … Continue reading “Brandstigting, terrorisme – Arson”

Brandstigting – Arson

MAASDORP:    Torch all white-owned farms? Well, says labour movement Solidarity, if this is what you suggest, we are taking you to the South African Human Rights Commission and charge you will criminal prosecution.    This decisive action comes after a call by Lindsay Maasdorp of the Black First Land First group who said that “if famers… Continue reading Brandstigting – Arson

Terrorism – Terreur

Dis nie die eerste keer dat hierdie tipe brande so vinnig of vanself versprei nie, soms is daar iets meer sinisters daaragter waar brande aangevuur word om in sekere rassistiese breins aan te pas.  Hulle is leiers van sekere terreurgroepe wat uitsprake maak soos "kill the boer, kill the farmer" ...  en brand die blankes… Continue reading Terrorism – Terreur