Attacks and Killings: whites (March 2019)

Verskeie plaasaanvalle, plaasmoorde asook in dorpe en stede, het in 2019 plaasgevind.  Hier is ‘n paar tabelle en ook aanvalle/moorde op ons blanke volkslede – veral op die platteland.   Heelwat werkers is in hegtenis geneem of iemand wat die persone geken het.   Moenie persone in diens neem wat daar geen rekord van is nie.  Terroriste wat eiendom onwettig betree is nie honger nie, hulle kom vir ‘n spesifieke doel.   Ouer persone wat alleen bly moet seker maak hulle is ingeskakel by betroubare buurt en plaaswagte.   Kommunikasie is uiters belangrik maar ook belangrik om nie personlike inligting aan onbetroubares deur te gee nie.   Wanneer ‘n aanval plaasvind, kan so ‘n woning of besigheid nie net “aangeval” word sonder dat so ‘n gebou se veiligheidstelsel nie binnegedring is om die daad van aanval of moord uit te voer.   Dus is dit onwettige betreding deur die terroris en misdadiger om aan te val, verkrag en te vermoor.   Daar word selde of ooit groot artikels van waarde ge steel, dus kom moordenaars en terroriste om dood te maak of angs te veroorsaak.   Mediese uitgawes is nog ‘n ander angs oorsaak, aangesien meeste van die ouer mense nie geld het om versorg te word nie.  Misdaad laat ‘n ekstra inkomste aan die regering.    Heelwat moorde word nooit in Suid-Afrika opgelos nie, weens gebrek aan inligting en ondersoeke wat nie na behore gedoen word.  Traagheid is ‘n groot probleem op alle vlakke van ondersoeke weens gebrek aan belangstelling of onbevoegdhede.

Image may contain: text

CAPE TOWN: AN ELDERLY MAN WAS STABBED & METRORAIL STAFF REFUSE TO ASSIST…   23 MARCH 2019

At about 17h00, an old man was stabbed on his way to town from De Grendel Station. He was left at the Cape Town Station with a ‘Caution Wet Floor’ -sign and didn’t get any help.   My Friend and I decided to help him and stood by him till his brother arrived. See photos in the gallery below how staff ducked under their desk when we took a pic of them.   We are commuters and we pay for our tickets and must use these trains to get to work. It’s not safe and after all these time and numerous reports from multiple people about the safety on our trains, nothing happens.   Staff doesn’t help us or even helped this old guy and its very sad, hope you guys can make a example of Metrorail and Prasa.

***
25 March 2019 – A manhunt is underway for three men following a farm attack in the Kirkwood area in which a 51-year-old man was killed.   Police spokesperson, Captain Gerda Swart, said the incident happened on the farm Dunbrody when three men attacked a couple and their son early Sunday night.   “According to police information, the family was at home when an unknown male entered the house,” Swart said.    “The 51-year-old father and his son allegedly managed to overpower the suspect. Suddenly two more suspects entered the house of which one started stabbing the father in his back”.   She said they released the suspect and the three, who were wearing balaclavas, fled from the scene.  Swart said the father was rushed to hospital but later succumbed to his injuries.   A task team consisting of various specialized units was set up immediately in order to search for the three suspects.   Police are investigating a case of murder and house robbery.

***

Image may contain: 1 person
BARNARDSVLEI

Inwoners wreed op plaas aangeval

BRITS POS – BRITS – Vanoggend vroeg, Donderdag, 14 Maart 2019 is Boet Pienaar (88) en sy vriendin, Jessie Lewis (57) op ‘n plaas in Barnardsvlei, in die Mooinooi-omgewing, wreedaardig deur drie aanvallers wat toegang tot die huis gekry het, met ‘n hamer aangeval. Dit blyk dat hulle ook vir Pienaar met ‘n serp probeer verwurg het.
Klaarblyklik was die boewe reeds gisteraand vroeër op die plaas en ‘n radio-roepgroep het ondersoek ingestel, maar kon in daardie stadium niks kry nie. Dit blyk dat Pienaar se honde later vergiftig is.

***

FARM ATTACK 14/03/2019: Tarentaalrand, Limpopo. 3 armed attackers tied up the workers and ransacked the house. Vehicle taken, suspects fled into the field. Follow-up operation underway.

***

FARM ATTACK 14/03/2019: De Doorns, Western Cape. 5 attackers forced owner to open the safe and fled with his bakkie and guns, abducting the owner’s son. Bakkie with guns and son inside abandoned near Worcester. Owner injured, son slightly injured. No arrests.

***

Roland Engelbrecht(77), ‘n Boer van Paulpietersburg, KZN, wat op sy plaas aangerand is. Die aanvallers het ‘n finger in sy oog gedruk, hom geslaan, gesny, verwurg, sy mond toe geplak en hom vas gebind. Sy kar is later naby aan die huis gevind, uitgebrand.  FARM ATTACK 27/3/19: Paulpietersburg, KZN. One 77yr old male victim hacked with machete and assaulted by 3 masked attackers. 1 attacker forced his finger into victims eye and strangled him. Suspects fled in victims vehicle after which the burnt it and fled further on foot.

Image may contain: one or more people and beard

30/3/19: Tuinplaas, Limpopo. 1 male and 1 female victim attacked by 5 suspects.  Attackers took 2 cellphones and R500.00. No more info.

***

Port Elizabeth – Maart 2019 – Drie moorde in drie maande. Dit is waarvan Sizwe Jika (27) van Port Elizabeth nou beskuldig word nadat hy vir die moorde op Anne Ferreira (83), Kelly Bain (26) en Anne Smith (86) in hegtenis geneem is.

***

Maart 2019 –   ʼn Familielid het op die paartjie, wat 30 jaar lank lewensmaats was, se liggame afgekom.

***

28/3/19: Kameeldrift West, Gauteng. 05:00

2 elderly victims assaulted by unknown amount of suspects.   Female victim raped.   2 cellphones stolen.

 

***

FARM ATTACK 28/3/19 at 01:30: Laezonia, Gauteng. 5 armed attackers shot elderly female victim in stomach and hand close to Northern Farm. She has already undergone an operation and is in hospital. The same gang attacked a neighbouring victim in Sunrella too.

FARM ATTACK 27/3/19: Sunrella, Gauteng. 5 armed Attackers broke lock of front door and assualted male victim. House was ransacked. This was the second attack by the same gang in one night.

***

Welkom City Stad FB Blad het pas verneem dat mnr Piet Grobelaar (72) het Saterdag aan sy wonde beswyk sedert hy ‘n maand gelede geskiet is in ‘n kaping by sy oprit in Leipoldstraat in Jan Cillierspark in die stad. Hy het in sy Land Rover Defender buite sy huis gesit toe hy geskiet is.   Die voorval is alles op sy veiligheidskamera vasgevang. Daar kon gesien word hoe die kaper ‘n vuurwapen op hom rig. Mnr Grobelaar het probeer om die wapen te gryp, maar is in die been en maag geskiet. Die kaper het met sy voertuig gevlug en is later op Bultfontein gevind.   Sedert die voorval op 1 Maart was Grobelaar in die hoësorgeenheid van die Mediclinic in Welkom. Sy milt een nier en ‘n deel van sy pankreas is verwyder.
***

https://www.facebook.com/groups/398421070222501/

***

No photo description available.

No photo description available.

No photo description available.

***

https://www.facebook.com/BKA-Boere-Krisis-Aksie-162882273805343/

Een gedagte oor “Attacks and Killings: whites (March 2019)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s