Helga van Wyk vermoor – Durbanville

Helga van Wyk, ‘n 62 jarige onderwyseres by die Hoërskool Monumentpark in Kraaifontein is in haar huis oorval en vermoor.  Haar man, Johann het ook verskeie steekwonde in die proses opgedoen en is kritiek in die hospitaal.  Simpatie aan die familie en sterkte word  Johan toegebid vir algehele herstel.

 

Kaapse onderwyseres in huis vermoor

Die polisie ondersoek ‘n moord nadat die lyk van ‘n 62-jarige vrou kort ná middernag in haar huis in Proteaweg, Durbanville, gevind is. Sy het verskeie steekwonde gehad.

Die vrou, Helga van Wyk, was ‘n onderwyseres by die Hoërskool Monumentpark in Kraaifontein.  Sy was langer as 20 jaar onderwyseres by die skool.

Leerlinge van Monumentpark het reeds op sosiale media begin huldeblyke skryf vir Van Wyk.

Haar man, wat ook in sy 60’s is, was by die Mediclinic in Durbanville, waar die polisie hom aangetref het. Hy het ook verskeie steekwonde.

Kapt. Marchell Rhode, woordvoerder van die polisie in Durbanville, sê dit is nog nie seker wat presies gebeur het nie. Die ondersoek is aan die gang.

***

Helga Van Wyk a Durbanville teacher in Capetown was murdered in her home on Sunday night.

She was fatally stabbed to death in her bedroom, meanwhile her husband, Johann is in intensive care after fighting off the attacker.

Johann was found on the scene with multiple stab wounds and was transported to Durbanville Medic clinic. He was stabbed several times in the arms and the abdomen

According to people that knew Helga, she was a wonderful caring teacher and they felt blessed that she was in a position to teach their children.

May her soul RIP.

Een gedagte oor “Helga van Wyk vermoor – Durbanville”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s