National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. *** PLAASAANVALLE PLAASMOORDE https://twitter.com/KTHopkins/status/1107565857310420993 Headed to the Netherlands - raising a cry for the beautiful white farmers of South Africa. Cruelly bludgeoned, blow torched & murdered on… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Advertisements

Eiendomsreg – property rights

Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke.  Watter waarborge is daar vir een van ons blankes?  Swart bemagtiging duur voort.  Afskaffing van Afrikaans duur voort.       Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

Grond debatte – Land debates (SA)

Grond en privaatbesit sal verseker nog lank bespreek word.  Terwyl ongegronde en vals beskuldigings rondgeslinger word dat dit blankes (Afrikaners en Boere) se skuld is dat daar kommunale regte en wetgewing bestaan en dat die wat binne die kommunale gebiede bly en werksaam is,  slegs verblyfreg besit en niks meer nie.  Selfs die kleinlikhede en… Continue reading Grond debatte – Land debates (SA)

Restitution of land (Parliament SA)

Die komitee wat Grondhervorming - Restitusie ondersoek het, het vergaderings op 5 September 2018 onder voorsitterskap van Ms P Ngwenya-Mabila van die ANC plaasgevind.  Daar was ook gedurende Augustus 2018 vergaderings gehou.    Vroeër in 2018 is 'n mosie ingedien om die Wet te verander dat eiendom onteien moet word sonder vergoeding.   Publieke vergaderings is… Continue reading Restitution of land (Parliament SA)

Die 7.6 miljoen swart titelakte houers

There are 7.6 million blacks with private ownership in South Africa. The following multi-cultural people and groups / organisations believe in their "Codesa constitution" - the same constitution that violated our Afrikaner and Boer's (all whites)  human rights since 1994.  Mention was made about 7.6 million blacks that do have private ownership of land in… Continue reading Die 7.6 miljoen swart titelakte houers

Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017

Die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) is 'n inisiatief van die kommunistiese regering van Suid-Afrika en is gebaseer om alle burgers se sosio-ekonomiese ontwikkeling in die land te stimuleer of te verbeter.  Dit het in 2014 afgeskop en sal op alle vlakke van regering, privaatsektor van toepassing wees.  Dit sal ook gebruik word vir ekonomiese groei en… Continue reading Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017