Farm attacks/killings – Annette Kennealy

21 Mei 2019 – Nuus van die dood van bekende plaaslike inwoner Annette Kennealy stuur steeds skokgolwe deur die Soutpansberg.    Volgens beskikbare inligting is Kennealy vanoggend dood aangetref in haar plaaswoning op die plaas Welgevonden net buite Louis Trichardt. Vriende het gaan ondersoek instel, nadat sy nie op selfoonboodskappe en -oproepe gereageer het nie.   Simpatie aan naasbestaandes en sterkte word u toegebid.  So baie oop grafte – die een foto wys net ‘n paar plaasmoorde en sluit nie alle blank vermoordes hierby in nie.

 

Kennealy was ‘n welbekende kunstenaar, ‘n groot diereliefhebber en aktivis vir menseregte. Sy was ook heel uitgesproke rondom plaasmoorde en het gereeld daaroor kommentaar gelewer op Facebook. Sy was ook ‘n bekwame politikus wat in ‘n stadium as plaaslike DA-raadslid gedien het. (‘n Meer volledige berig oor Kennealy se dood sal in hierdie week se Zoutpansberger verskyn).

Image may contain: 1 person, smiling, horse

https://www.zoutnet.co.za/articles/news/50036/2019-05-21/bekende-kunstenaar-en-menseregte-aktivis-dood-op-plaas-gevind

***

2013
Farm Murders in South Africa

***

Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle – Moorde en Beveiliging

Volksmoord – Genocide

Wit kruis monument 2019

Land expropriation – racism – South Africa

2 gedagtes oor “Farm attacks/killings – Annette Kennealy”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s