Die impak van misdaadvlakke in Suid-Afrika is bykans almal verwant aanmekaar wat natuurlik kommerwekkend is vir diegene wat buite hierdie sfeer val en dit waarneem of selfs direkte of indirekte slagoffers daarvan geword het. Vir die publiek is al hierdie statistieke of daaglikse nuusgebeure, nie net kommerwekkend nie, maar traumaties en 'n groot finansiële las… Continue reading Kringloop van misdaad in Suid-Afrika
Kategorie: Attempted murder
Poging tot moord
Niemand wil so beseer word nie en die vrou het nooit kon droom dat sy vier verdiepings ver gaan val na haar aandjie met 'n getroude man nie. Terwyl hierdie persoon hom gate uit geniet met 'n skelmpie in die hotelkamer, verdwyn die skelmpie by die venster uit en slaap hy rustig voort asof niks… Continue reading Poging tot moord

