*
Dit is opdragte wat hul uitbasuin. Natuurlik sal diegene wat die lied “Vermoor die Boer” (Kill the BOER), luidkeels sing, dit heftig ontken, hulle harte loop oor daarvan. Hul harte is swart, dis gevul met haat en rassisme wat hul lewens opvreet. Nie lank nadat leiers soos Makoba, Mandela, Zuma, Malema, Steenhuizen en veel ander dit hardop op verhore gesing het, word die aanvalle en moorde, die verkragtings teenoor die Boere en hul gesinne brutaal en geweldadig uitgevoer, wat toegeneem het na 1994. Aanvalle op Boere gaan gepaard met grusame geweld, pangas, gewere, bendes, brand met kookwater of brandende olie, verkragtings en moorde.
Mbeki het ook hierdie opruiende liede gesteun. Die hele spul het obsessies ontwikkel oor die Boer om hulle uit te wis. Die deelnemers en ondersteuners meestal immigrante en onwettiges uit Afrika lande maar hoofsaaklik plaaslikes. Onwettiges het graag hier in die myne kom werk, net soos die zama zama’s vandag doen.
Inteendeel al die politici hou van hierdie lied om die Boere uit te wis, sodat hulle grond kan vat wat nie aan hulle behoort nie en lewens kan neem omdat hulle God probeer speel. Swart bemagtiging het al die organisasies, staatsentiteite, infrastrukture, munisipaliteite, hospitale en skole tot in die afgrond in verniel, afgebreek, selfs aan die brand gesteek.
Handdrukke, rassisme en diskriminasie
Politici sal nooit veroordeel nie, want hulle en hul politieke partye sit daaragter. Die rykes trek al die voordeel hieruit. Armes moet hulself inlig, sonder internet of ‘n bord kos. Hulle sal nie toelaat dat Boere sing om die ‘elites’ of politic uit te wis nie. Hierdie is nie ‘n sapartheid lied nie, want vir 30 jaar is dit juis die bogenoemde politici wat die land beheer en ook hul ondersteuners wat die opdragte uitvoer nadat gesing is.
Die feit dat daar nou skielik belonings gemaak word oor die vermoorde vroue of die wat gaan drinkplekke opsoek, is ‘n verdere vet in die vuur, want hulle gebruik belastinggeld om hierdie terroriste en sindikate, of die zama zamas, wat terreurdade uitvoer, te betaal daarvoor.
Of van hierdie vroue en persone van drinkplekke regtig dood is, sal niemand weet nie, WAAR is al die name, vanne en vanwaar is hulle vandaan? Waar is al die grafte. Die regsbank en vervolgers skitter net soos tydens die plaasaanvalle wat ontken word.
*
Daar word beweer daar is vir jare tussen 65 en 85 moorde per dag, maar waar is al die name, vanne, dorpe waar hul vermoor is, die aantal hofsake, polisiesaak nommers, hofuitsprake het alles oor die horison verdwyn. Selfs die begraafnisse is anderkant die vals vlag horison.
WAAR is al hierdie name, want niemand weet wie hier vermoor is nie en hoeveel is immigrante wat uitgewis is, sou dit waar wees?
*
VOLKSMOORD
Volksmoord – Genocide – SA Dr Stanton
SA Missionary report on Genocide (Volksmoord)
BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
Volksmoorde en skending van menseregte
Moordliedere wat na 1994 uitgevoer word, het niks met enige struggle te doen nie, dis vals. Dit is uit en uit rassisme en diskriminasie teenoor die BOERE volk. Daar word nooit gesing, maak dood die Afrikaners nie, wonder hoekom? Want Afrikaners is ‘n veelvolkige reënboognasie.
Dis ‘n goeie vraag of dit eerder iemand anders is wat die opdragte eeue gelede gegee het om die Boer kinders en nasate, die kultuur en geskiedenis te vermoor? Nog voor die Anglo-Boere oorloë begin het. Dis hoekom sommige liberales en veral die afrikaner organisasies, lief is om die geskiedenis en kultuur van die Boere volk te kaap en skryf daaroor asof dit hulle sin is. Die Boere volk is niks van die veelvolkige Afrikaner reënboognasie nie, nog minder hul geskiedenis of die Boere republieke.
https://www.tiktok.com/@mthakathiwabantu/video/7136101201325673733
https://www.tiktok.com/discover/peter-mokaba-singing-the-boer-song
*
Steenhuisen se deelname – hier sing en dans hy in die openbaar saam sy volgers. Dan stem duisende vir die party om die Boere uit te wis
https://x.com/DeliaByliefeldt/status/1925638061188091908
https://x.com/johann_theron/status/1926208017403347282
HERSTEL die Boere republieke, dan hoef hierdie terroriste en kommunistiese leiers nooit teen enige Boer se gesig vas te kyk nie, en kan die ondersteuners van die huidige sanger gerus hul eie voedsel produseer in gebiede wat dan aan hulle behoort – soos die Trust en KEV gebiede.
Herstel van Boere republieke en Boere volk
Kill the Boer, kill the Farmer
Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song
Kill the Boer Kill the farmer in South Africa
*
DIT IS EN BLY DEEL VAN VOLKSMOORD, IS MENSEREGTE SKENDING, DISKRIMINASIE EN RASSIME, WAT AANSLUIT BY DIE AFRIKANERS EN AFRIKANERBOND -ANC EN KOMMUNISTE SE SWART BEMAGTIGING, REGSTELLENDE AKSIE EN ONTEIENING./
Rassisme is baie lankal in suidelike Afrika, veral met die Boere volk.
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Diskriminasie en ‘n rassistiese stelsel, die sogenaamde vals demokrasie, is deur wetgewings geïmplementeer wat teenoor die Boere volk, ‘n minderheidsvolk wat direk en indirek geraak word in Suid-Afrika, uitgevoer. Liberale dinkorganisasies het al hierdie dinge in SA gefinansier – Idasa, Kodesa, grondwet, wetgewings, parlement.
B-BBEE – Shanduka black umbrellas
*
In die geskiedenis van die Boere volk, het die Boere diskriminasie en rassisme reeds voor 1835-1881 ervaar. Kerke het tevelde getrek teenoor die Boere wat nie onder die Britse gesag wou bly nie en is hul onder sensuur geplaas.
Daarom het die Boere volk uit die Kaapkolonie getrek en wou nie deel wees van die Engelse en Afrikaners wat die Kaapkolonie beheer en regeer het nie. Destyds was daar diskriminasie op verskillende vlakke, is nie net nou na 1994 nie.
Heelwat BOERE besef nie hulle is Boere nie, en het ook niks met Afrikaners in gemeen nie.
Die besette gebiede van swart reservate in Natal en Kaapkolonie, het ‘n ere plek gekry onder die Britse kroon en heerskappy. Die Britte saam Afrikaners en swart/gekleurde leiers wat grond beset het, het hul eie wetgewings destyds gemaak en laat uitvaardig.
Aparte gebiede – Duncan Du Bois
Mfecane, Dfecane, aparte gebiede
Die Afrikaners en Afrikanerbond party was deel van hierdie Britse regering onder Rhodes. Hul eie vlerkies van die AfrikanerBOND party is gespog om selfs later deel te vorm van al die veldslae en Anglo-Boere oorloë. Na 1910 het hulle gerieflik hul naampies verander en is dit steeds in bedryf. Afrikaners het in die 1910 en 1948 regeringstoele gesit. Sommige rasse dink hulle is beter as die Boere volk, terwyl elkeen van ons geregtig is op gelykwaardigheid.
*
*
Wiets Buys skryf oor die verskille op sy webtuiste en in historiese boeke. Dit is nie net die “Kill the Boer” aanslag op die Boere volk nie, maar ook ander organisasies wat hul messe al vir lank geslyp het om die Boere volk uit te wis.
Geskiedskrywer Wiets Buys se navorsing bied ’n ontleding van die vorming van die twintigste-eeuse Afrikanernasie. Lees op oor die bydraes van die swartes en anderkleuriges deur Buys, maar veral die Boere volk se geskiedenis en verhale.
Buys het al heelwat boeke geskryf hieroor wat nie net interessant is nie, maar wat boeiend is, kommerwekkend dat dit lankal tyd geword het vir die Boere volk se reg tot herstel van al die Boere republieke, die vryheid van die Boere volk. Terloops die afrikaner akkoord van 1994, handel oor ‘gebiede’ vir die afrikaner veelvolkige nasie. Die kommerwekkende verslag sluit al die Boere republieke in.
Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)
(onafhanklik.com)
https://independent.academia.edu/WietsJBuys
Dit word uitgewys dat S.J. du Toit ‘n skrywe aan Jan Hofmeyr gedurende 1888 gerig het wat as analitiese fokuspunt gebruik is. Asook hoe Kruger se soewereine Boererepubliek as die primêre struikelblok vir ’n verenigde Suid-Afrika geïdentifiseer is. Dit spoor na hoe Kaapse Afrikanerleiers aktief met Britse imperiale agente saamgewerk het om die Boerrepublieke te omsingel en ekonomies onder druk te plaas, wat uiteindelik in die totale vernietiging van Boersoewereiniteit in 1902 uitgeloop het. Afrikaner leiers Smuts en ander was betrokke saam die Britte en bondgenootskappe by die Verdrag van Vereeniging.
Verdrag van Vereeniging 1902
(onafhanklik.com)
Paul Kruger (Boersoewereiniteit): Kruger se wêreldbeskouing was in die absolute behoud van die ZAR geanker. Heelwat kwaaddoeners breek alles van Kruger bewind af.
Jan Hofmeyr (Suid-Afrikanisme): Hofmeyr het ’n uiters pragmatiese, Kaaps-koloniaal gebaseerde burgerlike nasionalisme nagestreef.
S.J. du Toit (Afrikaanse taalkundige nasionalisme): As stigter van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) het Du Toit gepoog om ’n verenigde “Afrikaner”-entiteit. Vir die Boere was onafhanklikheid ’n ononderhandelbare grondslag van hul identiteit, nie ’n bedingingsmiddel vir kulturele eenheid nie.
Die Kaapse regering onder Rhodes, gesteun deur die Afrikanerbond, het regstreeks ’n beroep op die Britse Imperiale Regering gedoen om in te gryp, en uitdruklik ingestem om die helfte van die koste van ’n oorlog teen die ZAR te dra om die heropening van die driwwe af te dwing. Die Kaapse regering het formeel onderneem om Brittanje met mannekrag en geld te steun om imperiale verdragsregte teen die Boerrepubliek af te dwing. Op hierdie beslissende oomblik het Kaapse Afrikanerleiers getoon dat hulle bereid was om imperiale militêre dwang teen die Boere te onderskryf om koloniale handel te beskerm.
https://wietsjbuys.com/n-nasie-deur-woorde-geskep-die-skepping-van-die-afrikaner/
*
In urgent telegraphic appeals to Commandant-General Piet Joubert during the March 1881 armistice, Jan Hofmeyr, leader of the Afrikaner Bond, pressed the victorious Boers to adopt a conciliatory tone, desist entirely from armed opposition, and offer a “tangible proof of submission” so that a conditional independence could be begged for through an imperial Royal Commission. Joubert flatly rebuffed the suggestion that the Boers should prostrate themselves after triumphing in the field, replying that they would co-operate only toward an honourable peace that fully retained their independence, reminding Hofmeyr that confidence could be restored solely by doing the republic justice.
This episode laid bare the foundational ideological chasm separating the two worlds: while the Boers staked their lives on unyielding, sovereign independence, Hofmeyr and the Cape Afrikaners sought refuge beneath the protective mantle of the British Empire.
https://x.com/WietsJBuys/status/2102997608679850307
Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys
Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius
*
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Afrikanerbond Afrikaner-Broederbond in SA
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Afrikaner multi-kultuur verklaring Eloff-Buys
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
WIE KON NIE WAG OM NA TRUMP TE HARDLOOP NIE?
*
Na 1994 in Suid-Afrika het rassisme en diskriminasie teenoor die Boere volk NOG NOOIT OPGEHOU NIE
*
Inderwaarheid, indien daar in diepte gekyk word na hierdie 140 en meer wetgewings, is daar heelwat wetgewings wat direk diskrimineer. Daar sit meer hier in die binnekant van die bas juis om die Boere volk se geskiedenis en moorde te verbloem. Hoeveel Boere en gesinne is al uitgewis weens armoede en swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening?
Swart bemagtiging, blanke armoede en plakkerskampe
Dit selfs ingebou in die sogenaamde demokratiese grondwet wat inderwaarheid die 1955 manifes is van die ANC-PAC-SAK. Regerings buite ons grense wat met hierdie wetgewings, JA en AMEN na 1994 uit te voer met hul ooreenkomste wat met Suid-Afrika aangegaan word. Daar kan dus opreg gevra word
Wie is dit wat inderwaarheid bydrae tot die diskriminasie, swart bemagtiging, regstellende aksie, onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika? Elke regering wat buite die SA grense hierdie regering en hul onderdane steun en ooreenkomste aangaan, is skuldig aan menseregte skendings teenoor die Boere volk.
*
DIE HAATLIEDERE – OPSTOOK, DISKRIMINASIE EN RASSISME
WEER EENS
Dit is nie net die EFF se leier en ondersteuners wat sing om die Boer te vermoor nie.
Die ANC, EFF en DA leiers sing ook “Vermoor die Boer” (KILL THE BOER, KILL TE FARMER). Daar word spesifiek teen die Boere volk gediskrimineer.
Ramaphosa en al die leiers van wie gepraat word, klou vas aan hul eie eggo’s om hul mag oor die Boere volk te streel. Hulle is vinnig om te ontken dat Boere nie vermoor word nie en wat as normale misdaad beskou. Hulle wys wie van hulle is in beheer, want leiers oorsee teken kort-kort ooreenkomste onder hierdie einste diskriminasie en rassisme.
Dit is nou die normale misdaad wat hulle na 1994 geïmplementeer het, nie die BOERE volk nie. Hulle het nie lank gewag na al die moorde en bomontploffings teenoor die sogenaamde apartheidsregering nie.
*
Die “Kill the Boer” is nie net ‘n rassistiese en diskriminerende lied nie, maar nog minder is dit ‘n strydlied teen wat nogal? Dit is die drie meerderheid swart en veelvolkige liberale kommuniste wat dit uitgedink, om hul ondersteuners aan te moedig om die Boere te vermoor. Van watter stryd praat hulle dan as hulle so behep is met die Boere volk as die stryd was teen die sogenaamde “apartheidsregering” of die Britse ryk, wat dit in 1854-1894 begin het. Dan moet hulle mos gaan vasstel wie die 1910 en 1948 regeringsleiers was onder UNIEWORDING VAN SA. Maar hulle doen nie. Hulle weet presies maar hul hou aan om vir hulself en almal om hulle te lieg.
Daar word nie gesing vermoor die Xhosa of Zoeloes of Amerikaners of Chinese of Afrikaners nie, maar BOERE.
Ook in hierdie lied is dit duidelik, daar is verskuilde AGENDAE in om spesifiek van die BOERE volk ontslae te raak. Dit gaan verder oor grondbesit spesifiek, want die BOER word uitgemoor sodat hulle die BOER republieke se grond kan vat. As die BOERE uitgewis is, dan kan hulle met gemak al die gebiede beset.
Gewapende grondbesetters in SA
Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening
Selde of ooit word moordenaars en terroriste gevang wat die vuil werk doen van grusame aanrandings, martelings, verkragtings en moorde. Ander moorde word nie dieselfde gepleeg nie. Dit herinner mens daaraan dat dieselfde tipe moorde teenoor die Boere in Zimbabwe ook dieselfde martelings, verkragtings, aanranding en moorde deurgegaan het.
Beide Khoi san, Griekwas en verskillende Swartes, besit en bly steeds in hul gebiede, wat na 1750-1830 beset is en is beslis nie grondloos nie. Vandag gaan die uitgesprokenes op sosiale media aan asof dit hulle is wat gemartel is of uit die dood praat. Dit word voor die BOERE se deure geplaas dat daar nie volksmoorde aan die gang is nie, terwyl dit wel so is.
Internasionale kenner Dr Stanton het dit reeds in 2012 verklaar as volksmoord. Sosiale media en politieke leiers is hoegenaamd geen kenners van volksmoorde nie. Eerstens kan nie hulle of hul ondersteuners as ‘regters’ of ‘kenners’ optree wat volksmoord is en wat nie.
Volksmoord – Genocide – SA Dr Stanton
Daar is oor die 8840 tradisionele leiers wat deur die belastingbetalers onderhou word wat hulle byvoeg by die 400 lede van parlement sowel provinsiale ministers en raadslede, burgemeesters en amptenare op vlak 3 regering. Al hierdie regerings en organisasies, staatsentiteite is onderworpe daaraan om teen die Boere volk te diskrimineer met wetgewings wat hulle laat inskryf het.
Traditional leaders South Africa: 8840
Waarom word al die politici met dosyne veiligheidswagte voorsien wat elke belastingbetaler moet opdok om hulle veiligheid te waarborg. Is hulle dan bang en vir wie is die politici bang dat hulle deur dosyne wagte opgepas word?
Is hulle moontlik bang vir hul eie onderdane en ondersteuners? Heelwat van die politici soos ramaphosa en sy bondgenote, besit velerlei plase en word opgepas asof hy en sy familie uit goud beslaan is. Hulle reken mos dat in hul eie ideologie van ‘vals vlag demokrasie’ is dit slegs hulle wat die mag besit oor die Boere volk. Hulle steek geld in hul banke weg en niks word aan hulle gedoen nie.
*
Afrikaners, Afrikanerbond en al hul organisasies het die land voor 1994 al begin oorhandig. Dit het reeds by Idasa begin. Swart bemagtiging is deur die Afrikanerbond en hul mede genote oorhandig aan swart bemagtigers. Vandag is daar niks oor van enige iets wat die Boere volk help skep het na die ABO nie. Moenie dink is net afrikaners wat dit gebou en vooruitgang bewerkstellig het nie. Dis afrikaners wat die Boere republieke vernietig het saam die Britte en haar bondgenote.
AGRIBEE Swart bemagtiging en grondhervorming in SA Landbou
Boere is ‘n VOLK nie net landbouers
Minerale in SA Boere republieke, reservate en kroongebiede
Besoedeling in ou Boere republieke
Wie het die grense na 1994 oopgestel?
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*