Kringloop van misdaad in Suid-Afrika

Die impak van misdaadvlakke in Suid-Afrika is bykans almal verwant aanmekaar wat natuurlik kommerwekkend is vir diegene wat buite hierdie sfeer val en dit waarneem of selfs direkte of indirekte slagoffers daarvan geword het. Vir die publiek is al hierdie statistieke of daaglikse nuusgebeure, nie net kommerwekkend nie, maar traumaties en 'n groot finansiële las… Continue reading Kringloop van misdaad in Suid-Afrika

Moorde op plase – Killings on farms/other

  Hoe sien 'n gewone burger die daad van terroriste bendes - bang en agter tronkdeure en tronkvensters, wat wag om aangeval en vermoor word?  Misdadigers en terroriste loop buite rond met meer mag as die burgers.   Die slagoffers wat terroriste agterlaat na 'n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die… Continue reading Moorde op plase – Killings on farms/other

Krugersdorp killings

5 June 2019 - The remaining members of the  "Krugersdorp Killers" were found guilty of 32 counts between them - including murder, fraud, racketeering, and robbery - by the Gauteng High Court in Johannesburg on Monday.   The group which called themselves Electus per Deus (Chosen by God) murdered 11 people between 2012 and 2016. During… Continue reading Krugersdorp killings