* Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is. Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade. Vir baie was sy kosbaar en geliefd en… Continue reading Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026
Kategorie: Nuus Plaaslik
Reports to EU leaders and governments – and reactions
Daar word al vir etlike jare berigte aan ander lande uitgestuur, voorleggings is en word gehou, wat nie gratis is nie. Besoeke is gebring deur verskeie organisasies en persone, veral in EU lande en regerings. Hoeveel klagtes moet nog gelê word voor die Internasionale regerings en howe regtig optree, sover kom dit voor hulle wil… Continue reading Reports to EU leaders and governments – and reactions
ANA (African News Agency)
Wie is die ANA agentskap? Dit is 'n Nuus agentskap in Afrika. "AFRICAN NEWS AGENCY" Nou wie sit agter die skerms en trek toutjies in die Media podium. Klink PAN AFRICAN bekend? Dr Iqbal Survé en Ladislas Agbesi ANA > AFRICAN NEWS AGENCY (AFRIKA NUUS AGENTSKAP) SEKUNJALO INVESTMENT AND INDEPENDENT MEDIA Founded by Dr Iqbal… Continue reading ANA (African News Agency)

