Politicians have been guilty for 26 years of protecting criminals and terrorists and it is possible, it is also longer than 26 years since 1900. Some criminals and terrorists that have been caught, have some of the best quality of life in South African prisons, while victims have to pay for everything. Cyril Ramaphosa is… Continue reading Leiers van vandag – Leaders of today
Kategorie: black farmers
Moorde op plase – Killings on farms/other
Hoe sien 'n gewone burger die daad van terroriste bendes - bang en agter tronkdeure en tronkvensters, wat wag om aangeval en vermoor word? Misdadigers en terroriste loop buite rond met meer mag as die burgers. Die slagoffers wat terroriste agterlaat na 'n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die… Continue reading Moorde op plase – Killings on farms/other
Black farmer – Lulama Kapa, Eastern Cape – others
Hier is nog een van die swart boere wat na etlike jare se boerdery, huur van grond, nie antwoorde kry van die ANC regerings en amptenare om te hernu nie. Dit kom dus voor dat hierdie swart boere vir etlike jare daar boer en etlike jare daarna, kennisgewings kry om die plaas te ontruim. Word… Continue reading Black farmer – Lulama Kapa, Eastern Cape – others