Jan Smuts en Brittanje (44)

  *Hulle was ooglopend meer as net vriende.  Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon.   Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n Boerenasionalis en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, en tog 'n… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)

Verskroeide aarde – Scorched earth

* Wat gedurende die Anglo-Boere oorloë gebeur het met die Boere republieke in suidelike Afrika se plaashuise, bates en voedsel op die lande is dat alles afgebrand is deur die terroriste wat ons voorgeslagte kom aanval het uit Engeland en ander statebondslande wat hulp verleen het.   'n Magtige reus soos Amerika (VSA) het oor die… Continue reading Verskroeide aarde – Scorched earth