*
Sterkte aan elkeen wat op 16 September 2023 hier ‘n kruis vir hul familielid(lede) gaan plaas om aan te sluit by die ander vermoordes van ons volkslede. Dit is met jammerte en groot simpatie wat aan elkeen betuig word. Mag Hy elkeen bewaar, beskerm en ook help om dit wat gebeur het te verwerk. Aanvaarding sal dit nie genoem word nie, want niemand sal ooit ‘n terroristiese aanval aanvaar nie.
*
Hier vind volksmoord sedert 1994 plaas , want ook ander onderafdelings waaruit ‘n volk bestaan, word uitgewis soos geskiedenis, kultuur, tradisies, reg tot lewe en identiteit. Ons moet onthou, dis ‘n siek magspeletjie waarmee die wat die land regeer besig is om ons volkslede te vernietig.
Wees daar vir mekaar en reik uit. Beveilig mekaar, ander gaan dit nie vir ons doen nie.
*
Die ligte, met die fokuspunt op die kruise, is aangeskakel op 15 September 2023. Daar is toepaslike sang aangebied terwyl die perdekommando al diegene wat vermoor is se kruise in te bring om op 16 September 2023 geplant te word. Weer eens sterkte aan al die families en vriende wie ‘n geliefde verloor het en wie se name op hierdie kruise geskryf staan.

*
Good luck to everyone who will place a cross for their family member(s) here on 16 September 2023 to join the other murdered people of our people. It is with pity and great sympathy that is expressed to everyone. May He preserve, protect and also help everyone to come to terms with what happened. It will not an easy way forward. It will not be called acceptance, because no one will ever accept a terrorist attack. God be with you and your families.
*
Beeldmateriaal
Regstreekse uitsending op 16 September 2023
*
Boermedia
*
Witkruismonument – beligting van die kruise
*
Op sosiale media (FB)
Beligting – Boermedia
*
Bronne
Professor Roelofse en sy vrou Rina het hierdie kosbare gedagte begin. 5 hektaar grond teen die Ysterberg is deur die eienaar Harry Harmse geskenk vir die Witkruismonument.
Lita Cross Fourie het betrokke geraak by hierdie Monument en sedert 2009 het sy hierdie grootse projek oorgeneem. Sedertdien is sy besig om terrein skoon en instand te hou, kruise te verf, nuwe kruise te maak en om jaarliks nuwe kruise te gaan plant.
Witkruismonument / Plaasmoorde / Ysterberg / Pietersburg / Limpopo
Verwante inligting en artikels
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Terrorists, attackers and killers in South Africa
White attacks and killings in South African farms
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Witkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike
[…] Daar word ‘n beroep gedoen aan die res in Suid-Afrika en Afrika – Hou rekord van jul eie mense of volkslede wie aangeval en vermoor word. Verseker is daar nie net een volksmoord wat in Suid-Afrika plaasvind nie. Hou rekord van hofsake en polisie verslae wat aangaan. Moenie net die stroom van Polisie verslae en statistieke glo nie, maar seker van jou eie volkslede wat uitgewis word. As die Boere volkslede dit kan doen, beteken dit nie die Boere moet nou skielik rekord hou van al die ander aanvalle en moorde nie. Die Boere volk kan net namens hulself praat, want dis die massas wat swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening ingestel het. Elkeen, die Boere volk ook, het die reg daartoe om hul geliefdes te onthou soos die Witkruis of ander plekke. Ander mag dieselfde doen.Land expropriation without compensationWitkruismonument 16 September 2023 […]
LikeLike