* Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is. Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade. Vir baie was sy kosbaar en geliefd en… Continue reading Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026
Kategorie: noordwes
Coligny in South Africa / Suid-Afrika
* Protesaksies in Suid-Afrika, was nog nooit of selde vreedsaam, daar is altyd plundertogte en brande wat plaasvind om hul mag uit te oefen om vrees in te boesem by al die omliggende dorpe, gemeenskappe en publiek. THIS IS COMMUNISM - BOSHEVISM - SURVIVE ON LIES AND CHAOS * A lot of damage has been… Continue reading Coligny in South Africa / Suid-Afrika
Schweizer Reneke Noordwes
Meer "vals" rassisme is aan die broei en groei soos onkruid op Schweizer Reneke alles met die hulp van media berigte en politici. Waarom was sommige foto's doelbewus weerhou en net die een versprei waar kinders hul ete genuttig het? En hoe is dit moontlik om 'n onderwyser se dienste so gou op te skort… Continue reading Schweizer Reneke Noordwes


