Gupta familie in Vanuatu

* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog.    Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu

Sonkrag diefstal en ander misdade

* Verseker word 'n hele aantal sindikate, moordenaars en misdadigers beskerm in Suid-Afrika.  Ons tronke is oorvol van hulle.     Eskom is beslis nie nommer een of die laaste een waar soveel sabotasie en diefstal plaasvind nie.   Sindikate wat bedryf word, bedryf onder ons neuse en van hulle is so welaf, dat hulle nie weet… Continue reading Sonkrag diefstal en ander misdade

Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

  As elkeen van hierdie gevalle, ondersoek en genoem in die Zondo verslae, die algemene lede van die publiek was wat soveel korrupsie gepleeg het teenoor die regering of mede Suid-Afrikaners, was hulle lankal agter tralies, vervolg en moes al die geld terugbetaal het.  Wat as die 'Guptas' geslaag het - dis na mening niks… Continue reading Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

Economy SA Ekonomie

In 1993 South Africans were the 64th richest citizens in the world (out of around 193 countries then) dropping to 88th out of 201 countries in 2000 and in 2020 still lower at 110th out of 212 countries. In a space of three decades South Africans have gone from being in the world richest third… Continue reading Economy SA Ekonomie

Misdaad SA Crime

3 June 2021 - The prison break mastermind, Sphelele Ntsuntsu Mkhize, was one of the seven people killed by police on Tuesday in Pietermaritzburg.   One of the men killed was Sphelele Ntsuntsu Mkhize, the gang’s kingpin. Mkhize was charged with murder and rape, and had conspired to kill witnesses in his case, said police.  Who… Continue reading Misdaad SA Crime

Yaganathan Pillay – Teddy Mafia (drugs)

Sources say Yaganathan Pillay, commonly known as Teddy Mafia, was shot twice in the head and died shortly after arriving at the Chatsmed hospital in Chatsworth.    Two people have also been beheaded and their bodies burnt on Taurus Street in Shallcross, south of Durban.    Senior-ranking police officers said they feared that Pillay's death could… Continue reading Yaganathan Pillay – Teddy Mafia (drugs)

Statistiek – Statistics – Crime/Misdaad

Sosiale netwerke maak dit makliker om inligting te deel,  lees en selfs hulp te verleen soos in armoede of beveiliging.   Vir sommige dalk 'n koue kamer en skouer, maar hulpmiddel beslis en kan nuttig in eie guns gebruik word.   Sommige van ons eie mense staar wel koud, ongevoelig na inligting, ander ervaar simpatieke hartseertrane terwyl… Continue reading Statistiek – Statistics – Crime/Misdaad