Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Plaasaanvalle, martelings en moorde op plase vind gedurig plaas, feitlik daagliks.  Elke Boer moet verseker hul eie veiligheid en beveiligingsisteme in plek hê, tog word hul gereeld aangeval en selfs vir dood agtergelaat.  Soms sterf ons blankes ‘n maand of wat later aan wonde wat nie genees nie en trauma deurgemaak.  Daar is ook aanvalle in dorpe en stede.   Heelwat besighede loop deur onder mafia bendes wat misdaad beheer, want misdaad beheer die land.   Dit gaan nie beter word nie, al wat moet beter word, is ons alternatief tot onafhanklike gebiede, eie regering en beveiliging.

Farmland crop of white crosses

*

Heelwat oorsake vorm ‘n tregter na die blanke genocide wat tans plaasvind in Suid-Afrika – die uitwissing van ons as volk, kultuur, tradisies en ook die Afrikaanse taal.  Ouer persone moet meer beveilig word, omdat hul teikens word.

Ons moet fokus op die ontwikkeling en vooruitgang van ons eie kultuur, taal en veral ekonomie in gebiede wat aan ons behoort.  Ons staar reeds na voedseltekorte en die tendens is dat die wat agter die moorde en aanvalle sit, juis daarop uit is om alle voedselprodusente te vernietig.   Zimbabwe is maar een land, daar is nog ander.

No farmer NO food

Farm Attacks-Killings February 2022

Moorde en aanvalle op Blankes in SA

Levubu : Cloete farm murders

Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa

*

LANDCLAIMS – RELATED TO OLD HOMELANDS (RESERVES)
OR CROWNLAND (1815-1961-1994)

Landclaims are in place since 1994, followed by various articles and information that is available about productive farms were given, with animals, tractors, seed and financial support.   Today 99% of those farms have not developed more to created jobs for themselves.   It is not about ‘landless’ ness, they are not landless, not even the immigrants and illegals that came to South Africa live on land within the borders of South Africa.

RELATED:

Indigenous land (old homelands) – Trustland  – CPA  landclaims

Traditional land and leaders –  landclaims

CPA’s in SA –  2021

CPA landclaims and study Northern Province

*

There are 7.5 million blacks with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges.    Other properties or farm land that was not mentioned, is the registered land claims (CPA – 8840 traditional leaders) and Trustlands (like Ingonyama trust) that fall under communal rights/trust legislations – also not belong to any white person.   More than 25 million ethnic people do live on those CPA or Trustlands since 1994 and even before 1900 it was theirs.  For sure, nobody do have problems with any of them, but why then said “apartheid” is gone while it is not the case?  Who received black privileges under black economic empowerment and affirmative action legislations?
Die 7.6 miljoen swart titelakte houers

*

May be an image of text

Plaasaanvalle, martelings wat plaasvind en opeindig in moord(e), soms is en word daar niks gesteel behalwe dalk ‘n selfoon, rekenaar en vuurwapens.  Opdragte is soms baie duidelik, ‘maak seker die Boer’ (en gesin) word uitgewis, al is dit nie dadelik nie, sterf baie van ons Boere of vrouens ‘n dag of weke later aan hul beserings en traumatiese ervarings wat hul moes deurmaak.

Die dag as blanke Boere uitgewis is, is daar niemand wat kan opstaan en hul stemme groot maak nie – dan is die skade klaar gedoen en staar algehele hongersnood ons, die wat oorbly, in die gesig – nes diegene in Zimbabwe.   Dit is ook ‘n feit, nie almal van ons blankes boer en produseer voedsel nie.

OPLOSSING:  SELFBESKIKKING – ONAFHANKLIKHEID

Eco Villages or farms- Selfonderhoudend

Daar is beslis oplossings vir ons blanke Boere, maar nie oornag en kitsoplossings nie.  Dit is om ons eie gebiede te verkry, soos om die twee Boere republieke se onafhanklikheid terug te kry.   Waarmee die Engelse regering destyds besig was om ‘n Unie te stig is onwettig gewees.   Almal skree vandag oor Rusland wat die Ukraine binnegeval het, maar dit wat aan ons en ons nageslag behoort, hoort by ons, nie aan die hele Republiek van Suid-Afrika nie.

TOEVAL

In die Unie grondwet word al die Swartes se reservate wat vanaf 1815 geskep is, asook die Kroongebiede vir Khoi san en Griekwas,  wat na 1840 deur die Britse regering geannekseer is, steeds as hulle sin beskerm.

Baie min van ons blankes weet dit en glo eerder die media en regeringsleiers dat ons blatant vals beskuldig ons het swartes en khoi san grondgebiede gesteel het.    Dis nie waar nie.  Moenie anderpad kyk nie , lees wat in die 1996 Grondwet staan asook in Hansards na 1994 oor Grondeise en Trustgebiede.   Meer as 25 miljoen swart en khoi san bly steeds in hul gebiede sedert 1815 en net name en wetgewings het verander.

Britse kolonialisme

In 1854 is reservate (swart gebiede) deur Shepstone as kommunaal beskryf, wat beteken die inwoners van daardie reservaat het slegs lewensreg en geen privaatbesit.   So is dit die geval met Britse kroongebiede , die Khoi san gebiede is in 1847 deur die Britse regering geannekseer en ook kommunaal gemaak.  Niemand het hul grond destyds gekoop nie, want daar was nie ‘n wettige eienaar nie.   Onder wie se beheer was gebiede met en tydens Mfecane oorloë?    Sommige van hierdie gebiede was eenvoudig beset deur die hele spul en etniese volke/stamme het teen mekaar geveg vir onder andere die besetting van grond, nes die Britte gedoen het.

Na 1938.    Ons Trekkers en Boere van die ou ZAR en Vrystaat het die gebiede verkry omdat daar ook nie eienaars was nie, grond het totaal leeggestaan en is Niemandsland genoem.   Trekleiers het gaan onderhandel met baie swart leiers om te verseker dat hulle grond nie afgeneem word nie.

Grondgebiede was onderhandel met swartes – daar het niemand gewoon nie –  soos die Retief traktaat en die Vryheids Boere republiek, wat by ZAR ingelyf is.    Dit was beide Zoeloe gebiede, waar niemand gewoon het nie, wat aan die Boere oorhandig is met ooreenkomste en sekere dinge wat ons Boere kommando’s moes doen.

Republieke ZAR en Vrystaat – Goud en diamante

Die Republieke het beide internasionale erkenning geniet dat die Boere onafhanklik wou wees, weg van Britse heerskappy.  Dit was die Britse regering wat Boere gevolg het en later vervolg met die oorloë.   Dis hulle wat oud President Paul Kruger moeilikheid gegee oordat hy nie buitelanders en immigrante wou toestemming gee tot stemreg en verblyfreg nie.   Veral met die delwerye, goud en diamante.

Daar is geskryf dat die Republieke bankrot was, wat ook onwaar is.   Die teendeel is beslis waar.  Waar het al die honderde Britse RANDLORDS hoegenaamd vandaan gekom en massiewe huise en paleise  rondom Kimberley en in die Witwaterrand opgerig?    Indien dit waar was oor bankrotskappe, sou daar nie sulke huise gebou gewees het nie.

1902

Minerale regte is in 1902 bekom deur die Britse ryk, na die twee Anglo-Boere oorloë, en het seker gemaak ook in ander se gebiede, wat aparte gebiede was en slegs kommunale regte geniet het onder Rhodes wetgewing en die Shepstone beleid van London.   Daar is later, na 1902 oor die 400000 immigrante uit Afrika en Ooste via vliegtuie ingevoer om in hul myne te kom werk, en dis hulle nageslagte wat grotendeels om ons is vandag.

Hoekom het Engeland en hul kaders,  ‘n handjievol Boere, vroue en kinders aangeval het vanuit Engeland met twee oorloë aangeval en kinders en vroue in Britse helkampe geplaas?

Oor die 30000 plase is afgebrand (ook met die hulp van ander plaaslike swart en liberale blanke inwoners as daar na foto’s gekyk word).

Nagenoeg 39000 blankes is destyds in die Britse helkampe uitgehonger en vermoor, sonder mediese sorg.    Diere op plase  is van kant gemaak en alle voedsel op lande is vernietig.   In 1902 is alle minerale regte geannekseer in London – waar is al daardie goud en diamante dan heen as die twee onafhanklike Boere republieke dan kwansuis bankrot was?   Die Unie wetgewing is in London afgekondig.

British horses during the Anglo-Boer wars

Hoekom is die reservate en kroongebiede in die 1910 grondwet beskerm dat blankes nie hul grond kan afvat nie, maar vandag word ons toegegooi met media leuens dat ons hul grond gesteel het.

Na Kodesa en 1994

Vanaf Kodesa en na 1994, eis al hierdie swartes en khoi san / griekwas hul miljoene hektaar grond op of ons dit gesteel het.  Hierdie wetgewing oor Trust en CPA (onder ANC parlement), is slegs kommunale regte, nes die 1854 Shepstone wetgewing in London.   Verbind die punte met mekaar en 1 plus 1 is steeds 2.   Dus, waarom word ons Boere uitgewis na 1994, veral wat op plase is en plaaswerkers wat wel lojaal is teenoor hul werkgewers word ook soms aangehou en aangerand.   Ons in stede word ook daagliks blootgestel aan aanranding, diefstal en moorde.  Daar is selfs al huise afgebrand, nie net op plase en platteland nie.   Die regering en die wat saam hul is, speel ‘n magspeletjie.   Ons is na 1994 se verkiesing weer onder die Statebond van Brittanje geplaas.

*

Hoe beskryf Verwoerd segregasie beleid – LUISTER NA VERWOERD SE EIE WOORDE
so-called Apartheid policy

.
Verwoerd aan die woord

*

Wat het na 1994 verander – net name, van Tuislande na Trust of CPA gebiede?  Britse Kroongebiede het ook CPAs geword – dis grond wat die Britte lank voor 1850 afgeneem het.  Dit was eers Reservate (vir swartes – (Shepstone) – en Kroongebiede genoem.  Die 10 Tuislande is  1961 na Tuislande verander,  Swartes het gestem vir hul eie gebiede, leiers en onafhanklikheid.  Daar was amptelike verkiesings, so hulle was nie stemreg weerhou nie.

Daar was selfs nywerhede geskep waar hul opgelei en gewerk het.  Swartes en Khoi san het eie skole gehad, wat ook deur Brittanje en die verskillende kerke voorsien is (voor 1955).   Hulle is in Engels geleer.   In 1955 het die Britte dit in ons skoot gegooi en hulle het kapsie gemaak teenoor Afrikaans in skole (dit was ons onderrig medium).

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

Ingonyama Trustgebied (en ander trustgebiede) 

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

*

Onteiening en grondhervorming is ook gebaseer op die blanke ras in Suid-Afrika

Radikale onteiening en GEWELD

Skending van Menseregte

RASSISME – RACISM

Misdade van die internasionale reg

*

Racial legislations against only Whites in South Africa:  The Black Economic Empowerment and Affirmative Action legislation. 

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

*

2021 – Farm attacks were down in the past year, but farm murders are increasing. 395 farm attacks were reported countrywide since April 2020, and 59 people were murdered. For more details eNCA speak to AgriSA’s Uys van der Westhuizen

*

Farmers and their families need to organize and defend themselves – they must try and hire old army peoples to stay on their farms and be part of their security systems.   They must always remember they are also being targeted by land grabbers and others terrorizing them.      Do not forget land reform or land expropriation after 1994, legislations that were created by mostly white liberals as well.

Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers

Since 1994 there were already more than 5000 farms bought with tax money and nothing happened to them.

Expropriation without compensation –  ANC

Most of the blacks and khoisan/griqwa people have opportunities to claim their lands (they said  the whites stole their land), it is not the truth.  Most of those claimed lands are today either CPA or Trustland (old homelands and reserves) or British Crown land under CPA and Trustland legislations (communal land only).     It was the British Empire that annexed those land areas and made it communal properties and under British colonialism.   The Empire also annexed the two INDEPENDENT BOER REPUBLICS (ZAR AND FREESTATE) and make it part of them and later the Union of South Africa, while it was totally independent countries.

Richtersveld 1847

Isandlwana – Anglo-Zulu war (140 years)

*

2018

*

2019

*

2018

*

BEFORE 1961-1840
Land in South Africa – Private and communal land (CPA).  Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900.   Since 1840’s by the British Empire and colonial rules.   They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902.
Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

Since 1994, more than 5000 farms were bought with Tax money, to expropriate, by the ANC – but nothing happened with those farms, millions of hectares of land.   There are /were no food production that took place on those farms.
Daar word standpunte gehuldig dat die regering reeds oor die 5000 produktiewe plase sedert 1994 aangekoop het met belastinginkomste.   Hierdie plase word dus glad nie meer vir voedselproduksie aangewend nie.
Grond eienaars: ANC regeringsplase

5 gedagtes oor “Farm attacks, tortures and killings in South Africa”

Lewer kommentaar