Ramaphosa : South Africa (FN)

FRONT NATIONAL FARMS ATTACKS, FOOD SECURITY AND AGRICULTURAL SAFETY The following letter was delivered to the office of the President of South Africa this morning: To: Mr Cyril Ramaphosa President of the Republic of South Africa Dear President Ramaphosa, FARMS ATTACKS, FOOD SECURITY AND AGRICULTURAL SAFETY You might recall that there was quite some discord… Continue reading Ramaphosa : South Africa (FN)

Advertisements

South Africa: Traditional leaders

Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela?   Question: … Continue reading South Africa: Traditional leaders

Ramaphosa and his Madiba magic

Die een wil swakker wees as die ander.   As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype.   Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE.  Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic

Geen boer – geen voedsel

Die gevolge van aanvalle en plaasmoorde op boere, asook die skending van menseregte en onteienings beteken een ding - hongersnood.   Met geen boer in sig is daar geen voedsel op die rakke en winkels nie.  Daar is geen voedselsekerheid in sig nie en dit gaan eskaleer en honger immigrante sal in strome oorbars na Suid-Afrika… Continue reading Geen boer – geen voedsel

Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei.  Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Pluimvee – Hoenders (Poultry)

Wie hou nie daarvan dat 'n haan kraai vroegoggend nie?   Vir baie stadsjapies is dit rusverstoring en verkies eerder die geraas van voertuie, vliegtuie en uitlate as die haan se gekraai? Al is daar net een haan in 'n dorpie of stad dan word daar gekla, maar die vele honde wat blaf of katte wat… Continue reading Pluimvee – Hoenders (Poultry)

China-staat in Limpopo

Hierdie staat, gebied en alles wat hulle oprig,  gaan slegs deur die Chinese gebruik word.  Die chinese se eie gebied binne 25 jaar, sommer so sonder enige besluitneming van enige etniese volk wat daarteen gekant is.   Nie enige protesoptog nie - net mooi niks.  Hoe lank voor hulle die hele land inpalm?  Die ANC, EFF… Continue reading China-staat in Limpopo