Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

*

Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is.   Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade.  Vir baie was sy kosbaar en geliefd en is haar lewe eensklaps van haar afgesteel deur misdadigers, terroriste en moordenaars.

Noordwes-vrou sterf ná tweede, wrede aanval op plaas | News Article

*

SO JAMMER OM TE VERNEEM VAN NOG ‘N PLAASAANVAL EN MOORD

Tragies om te dink dat elkeen dieselfde regte behoort te hê wat in ‘n SOGENAAMDE DEMOKRATIESE grondwet uitgespel word, maar dit gebeur nie.   Hierdie is nie die eerste en laaste aanvalle en moorde teenoor die BOERE nie.

Dit is hartseer, maar nie die eerste keer dat die Van Zyls op hul plaas aangeval is nie.   Moes erg traumaties gewees het dat misdadigers en terroriste inkom in ons lewens waar hulle nie hoort nie.    Hulle dra altyd gevaarlike wapens en slaan toe as bendes.  Hier is hulle duidelik bang vir ‘n BOER vrou gewees.  Drie verdagtes het in 2020 toegeslaan.    Terroriste is gevang, maar is later slegs met ‘n waarskuwing vrygelaat.   DIT is onaanvaarbaar vir ons , die slagoffers, maar aanvaarbaar vir hulle wat sing om die Boere te vermoor.

Let op wie stel die regters en kommissies aan uit die Grondwet 1996.   Die presidente van die land.   Dan vra u uself af, is dit onafhanklik?

Dit is duidelik dat die Boere en gesinne nie gelykwaardig behandel word nie.    Waarvoor is hierdie terroriste eenvoudig vrygelaat en watse tipe regter waarsku net?  Net sodat hulle na hul volgende prooi kan gaan, steel, roof en moor.  Plaasaanvalle behoort nooit hierdie gevaarlike terroriste vry te laat nie.

Die aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes, wat gepaard gaan met ernstige aanrandings en martelings, word deur die regering en hul ondersteuners afgemaak as gewone misdaad.   Daarom sing hul leiers en ondersteuners daaroor …. (EFF – ANC – DA).   Drie politieke leiers en hul ondersteuners sing dan

VERMOOR DIE BOER.   Mandela, Zuma, Steenhuizen en Malema asook Mokaba ((Dubula’ ibhunu)). 

Die grondwet van 1996 vergelyk 100% met die 1955 pac-anc-sakp manifes en opgestel deur ‘n sionis uit Pole.

Ironies is daar miljoene wat nie kan wag om hul kruisies vir hierdie leiers te trek nie.   Tot die lede van die afrikaner organisasies wat so huil oor die moorde en kruise gaan plant, stem dan vir die kommunistiese grondwet.

*

BOERE VOLK

BREEK MET DIE KOMMUNISTE, BREEK MET DIE EEN REGERING WAT TEEN DIE BOERE VOLK DISKRIMINEER

MAAK DOOD DIE BOERE word gesing deur die leiers wat die grondwet ingestel het.

*

HANNETJIE is verskeie kere met ‘n ystervoorwerp geslaan toe die skemer op haar neerdaal, het dit donker om haar lewe geword.   Sy en haar familie verdien beter, al is sy nie meer daar nie.   Sy is dieselfde aand, Maandagaand, 5 Oktober 2026, op die Doornpan-pad buite Ottosdal, op hul plaas,  aangerand en na ‘n hospitaal in Klerksdorp vervoer.   Hierdie was haar laaste tog op aarde en sy het aan haar wonde en trauma beswyk.

Sterkte word elkeen toegebid vir beveiliging.

*

*

DANKIE RIAAN

Riaan Roux reported about the killing of Hannetjie van Zyl of Skaap plaas, Ottosdal just after 19:00.

VERWANTE ARTIKELS EN INLIGTING

Witkruismonument 19 September 2026

SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

https://www.ofm.co.za/article/centralsa/343489/noordwes-vrou-sterf-n%C3%A1-tweede-wrede-aanval-op-plaas

https://www.tlu.co.za/plaasmoord-beklemtoon-dringende-behoefte-aan-politieke-erns-oor-landelike-veiligheid/

‘Ramaphosa moet plaasmoorde nou erken’ – VF Plus

https://nw.da.org.za/2026/10/da-in-noordwes-eis-dringende-ingryping-na-nog-n-gewelddadige-plaasmoord

Nog ‘n wrede plaasmoord onderstreep die realiteit van dié euwel en president Ramaphosa moet dit nou erken

 

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

*


*

Sympathy and condolences are extended to the family and friends of Mrs. Hannetjie van Zyl from the North West province of South Africa, along with prayers for strength, following her murder at her security gate on 6 October 2026.   May the Father sustain the family in His love and grace. She was precious and beloved to many, yet her life was abruptly stolen from her by criminals, terrorists, and murderers.

It is tragic to consider that everyone ought to enjoy the same rights enshrined in a SO-CALLED DEMOCRATIC constitution, yet this is not the case. The government denies the occurrence of murders involving torture and gruesome assaults. Consequently, this “false flag” constitution is nothing more than a sham. It is the 1955 PAC-ANC-SACP manifesto, drafted by a Zionist from Poland. While residents of cities and towns also lack a guaranteed right to life, farm women and farmers face far greater exposure to crime, as terror attackers and murderers have the time to carry out their deeds—including rape—with ease.

*

 

Lewer kommentaar