Brendin Horner – VF+

Waar is daardie verslag van die veediefstalsindikate oor Paul Roux, Senekal en Oos-Vrystaat?  steeds in die Polisie kantoor waar dit laaste geplaas is of het dit ook "verdwyn"?  Waarom is dit nooit ondersoek of enige sindikaatlede gevang of vervolg nie?  Indien Bankbestuurders, Dokters of Boere of Politici of Trokbestuurders - Taxi aanhoudend geteiken word, gemartel… Continue reading Brendin Horner – VF+